Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: 09 September 2016

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Nelspruit, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Nelspruit (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Geen (Bles); Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Wat jy sien is wat jy kry. Ek is spontaan, vriendelik en opreg. Ek is nie skaam nie en hou van gesels en dinge saam doen. Ek is 'n 'sucker" vir romantiek en hou van bederf. Die natuur is my lewe en ek lief die wildtuin en die see. Lees is lekker veral as die skrywer Deon Meyer is. Ek hou daarvan om sport te kyk en 'n goeie fliek op sy tyd is 'n lekker bederf. Ek is optimisties oor die lewe niks kry my sommer onder nie. Ek glo vas dat alles gebeur met 'n rede en dat alles op die ou einde ten goede uitwerk.

Haar Ideale Pasmaat

Ek sien 'n maat wat romanties is, wat hou van die natuur, veral die Wildtuin en die see. Hy moet liefdevol en geduldig wees. My maat moet eerlik en opreg wees. 'n Man wat daarvan hou om dinge in en om die huis te doen en ook lus sal wees om saam met my dinge doen soos kosmaak, voor die tv opkrul en 'n goeie fliek geniet, Hy moet 'n goeie luisteraar wees en regtig omgee. Hy moet sensitief wees en nie bang wees om sy gevoelens te wys nie. En 'n maat wat kan lekker lag en sommer die lewe voluit geniet

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Blues; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Fantasie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Spel-programme; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Sing; Toneelspel; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Dans; Gewigsoefeninge; Roei; Rugby; Seil; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Veerpyltjies; Visvang; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Hond(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naak baai; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Lang hare; Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Liberaal
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde