Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Uitenhage, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Visse
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is net ek.. geen fieterjasies of wanopvattings en voorgee.. Ek is vrou wat jou sal ondersteun jou maat wees en soveel meer... soek iemand wat al deur die lewe geleer het wat belangrik is selfs mense wat foute gemaak het ... weer opgestaan het.. ek geniet dit om te luister na mense... ek wil n vrou wees waarop my kinders en maat trots kan wees...

Haar Ideale Pasmaat

Jy moet nie mense oordeel.. ek hou nie daarvan as iemand foutsoekerig en suur deur die lewe gaan nie.. die lewe is te kort niemand is perfek en ek soek nie n sprokie nie maar wel n man wat staende kan bly en na wie ek kan opkyk en met trots aan my kinders kan voorstel.. looks is nie als persoonlikheid weeg baie meer! Maak my lag.. deel jou hartsgeheime.. jou toekomsdrome... jou lag jou huil jou menswees.. ek is mal oor die plaaslewe en die natuur en die kus , my ideale first date sal beslis so n 4 x 4 roete wees of sommer net stap langs strand en rustige uiteet of n koffiewinkel.. Iemand wat sy tyd in my bele is belangrik...

Meer Oor Haar

teskkie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.