KalahariWalkerKalahariWalker

KalahariWalker

49 – Kuruman, Noord-Kaap, Suid-Afrika

'n Ware Gentlemen, Ek gee Alles, of ek gee Niks en ek glo in een Vrou!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: 20 Desember 2016

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kuruman, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n liefdevolle en gemaklike persoon, ek het ook maar my tekortkomminge soos enige man maar het, maar ek het baie verskuilde goeie punte wat die opoffering meer as die moeite werd sal maak.

Romatiese tye saam met die regte persoon is natuurlik prysloos en ek weet hoe om dit baie goed te doen, dit hoef ook nie beperk te wees tot spesiale geleenthede nie, elke dag kan romanties wees. Ek is nie 'n groot partytjie of disco mens nie, maar ek is gemaklik om sosiaal te verkeer en lekker gesellig saam met familie en vriende te kuier op 'n beskaafde manier, drank is nie altyd nodig nie, maar ek het nie 'n probleem om 'n drankie te drink nie.

Ek hou van die natuur is lief vir tuinmaak, kook en is baie lief vir kinders. Hou van kampeer en hengel, ek speel graag rolbal, hou van fotografie, grafiese en webwerf ontwerp as stokperdjie en alles wat mens saam kan doen en geniet.

Sy Ideale Pasmaat

Ons soek almal daai spesiale persoon, maar tog is ons almal spesiaal, want vir die regte persoon sal jy baie meer as spesiaal wees, want mooiheid vergaan en deug bly tog altyd staan! Ouderdom is 'n nommer, jy is so oud soos wat jy wil wees, en om 'n ouer man se "Darling" te wees is beslis baie beter as om weer 'n jongman se "Slaaf" te wees!

Ek sal hou van iemand wat van die buitelewe hou, maar wat ook lekker by die huis kan bly en dit steeds kan geniet. Iemand wat baie liefde wil ontvang en graag wil terug gee, wat romanties wil wees en wat daarvan gaan hou om baie aandag te kry en te gee. Iemand wat van koffie of ontbyt in die bed gaan hou en sommer lekker laat lÍ, wat 'n onverwagse bossie blomme by die werk gaan waardeer, 'n rooi roos op 'n spesiale plekke gaan waardeer. 'n Romantiese wegbreek naweek waar niks en niemand ons kan kry gaan geniet en waardeer. Wat daarvan gaan hou om my ook te bederf en te weet dat ek dit opreg gaan waardeer en koester.

Ek is 'n kontak mens, so jy moet daarvan hou om drukkies en soentjies te kry en jy moet daarvan hou om styf teen my te sit. Jy moenie skaam wees as ons by vriende is en ek sit my arms om jou en hou jou lekker styf vas nie. Jy moenie skaam wees om hand aan hand of hand om die lyf te loop as ons in die openbaar is nie. Jy hoef nie bekommerd te wees nie, ek sal jou nooit verneder in die openbaar nie, ek beskou myself as 'n Gentleman en ek het te veel respek vir jou, want ek glo dat jy dieselfde oor my sal voel.

En groot asseblief, iemand wat nie weer wil seerkry nie, ek dink ons almal het genoeg daarvan gehad. Iemand wat saam met my opreg is en die lewe wil geniet, saam spesiaal wil wees in alles wat ons saam gaan doen, wat die klein dingetjies in die lewe gaan waardeer en koester, wat waardes het, maar met 'n prettige en stoute kantjie die lewe voluit wil geniet! Geen kansvatters nie!

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het 'n gesiggestremdheid
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Grieks; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock; Volk; World
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Musiek Kanale; Realiteitsprogramme; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Fotografie; Houtwerk; Kookkuns; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Rondspeel op die Internet; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Bergfiets; Boogskiet; Fietsry; Handbal; Hang- / Skermsweef; Kampering; Krygskunde; Rolbal; Skaak; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Naak baai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde