eyeveeeyevee

eyevee

57 – Potchefstroom (Kockspark), Noord-Wes, Suid-Afrika

Ek is wie ek is. Ek help graag ander as ek kan. Eerlike mense. Ek soek geselskap nie n man nie.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 30 September 2016

Aanlyn: 30 September 2016

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom (Kockspark), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Vriende
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Arbeid / Konstruksie
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Gauteng; Noord-Wes; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 60
Sterreteken:
Bul
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Groot; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerbruin; Effens Grys; Geen (Bles)
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou-Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Enige
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is vriendelik en lag altyd. My vriende se ek het n hart van goud. Gesels maklik met enige persoon. En kan n vriendin wees vir enige een. Jong mense is baie lief vir my en hou daarvan om met my te chat. Ek hou my nie op met sex praatjies. En jy kom vertel nie vir my n skinder storie nie. As ek n geheim deel. Bly dit n geheim by my. Ek is n kontak mens. Hou daarvan om aan mense te vat as ek met hulle praat. Ek is baie kunstig. Hou daarvan om goed te maak.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet nie moody wees nie. Moet skoon en netjies wees. Hy moet n kontak mens wees. Hy moet redelik iets van als kan doen. Moet nie dat sport sy lewe regeer nie. Moet hou van die buite lewe. Gesels. Stap. Hy moet ook nie dat sy familie sy lewe regeer nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Krullerig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Boeke:
Fiksie; Misdaad; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas
Fliek Voorkeure:
Aksie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Houtwerk; Naaldwerk
Sport:
Atletiek; Dans; Krieket; Rugby; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Lang hare
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Optimisties