Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 26 September 2016

Aanlyn: Donderdag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Heidelberg (Balfour), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Wit; Geen (Bles); Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is nie perfek nie en wil aanvaar en liefgehe wees en word vir wie en wat ek is. Geniet die lewe en vat elke dag soos dit kom. Ek is eerlik en opreg. Weet wie ek is en wat ek wil he. Het 'n baie positiewe uitkyk op die lewe. Hou van lag en soms huil. Lief vir my kinders en mal oor diere, die natuur en buite lewe oor die algemeen. Ek is 'n gemaklike mens en gee nie voor nie. Ek is gelukkig en soek nie iemand om my gelukkig te maak of te voltooi nie. Dit kom van binne mens self. Ek wil graag my lewe met iemand spesiaal deel wat my kan waardeer, behandel en hanteer soos 'n dame. Ek het nog een kind in my sorg, my ander kinders is reeds jong, werkende volwassenes en op hul eie. Dit moet jou pas, anders gaan dit nie werk as jy nie my minderjarige kind aanvaar nie.
Ek is liefdevol, skerpsinnig en vol humor. Hou van eenvoudige dinge in die lewe.Geen geld kan koop wat belangrik is nie. Ek is n Leo en baie lojaal. Ek is beslis nie gebou om alleen te wees en oud te word nie - nie dat ek nie op my eie kan funksioneer nie. Maar dis anders om dinge te doen saam met familie, vriende of my kinders as saam met iemand spesiaal. Het seergekry, maar is nie dood nie. Ek het in Namibie groot geword - dit se baie! Ek het 22 jaar op tafeldruiwe plase gewoon en gewerk in die Hexrivier Vallei, asook die Paarl. Ek en die Here het al n pad gestap en doen nog steeds elke dag. Ek glo die boustene van enige verhouding moet reg wees, daarom is dit vir my belangrik dat jy ook die Here ken in al jou wee, elke oomblik van elke dag.

Haar Ideale Pasmaat

Jy moet die lewe kan geniet en dit beteken nie om losbandig te wees of te drink soos n vis nie. Jy moet weet hoe om te lag en te huil, weet wie jy is en wat jy uit die lewe wil he. Jy moet baie lief wees vir kinders, diere en die natuur. Eerlikheid en opregtheid is van uiterste belang. Ek moet jou kan vertrou en op jou kan staat maak deur goeie en slegte tye. Standvastig, selfversorgend, skoon en netjies wees. Net jouself wees en asseblief volwasse. As jy 'n eks het, moet jy asb al oor haar wees. GEEN ROKERS ASSEBLIEF! Indien jy ernstig is om weer n lewensmaat, sielsgenoot, beste vriendin en vrou in jou lewe te he kan jy my kontak, maar as jy wil speel, los my dan uit. Daar is n groot verskil om jonk van gees te wees en om kinderagtig en onvolwasse te wees. Ons moet ook darem gemeenskaplike belangstellings he en dingetjies saam kan doen. Elkeen kan nie sy eie gang gaan en die ander party nie ken in alles nie, dan kan jy maar enkel bly. As jy ook kan kook en dans, sal dit 'n bonus wees! En dit sal lekker wees as jy 'n goeie braaier is, want ek is absoluut mal oor lekker braaivleis. Ek hou van sport soos bv. rugby, eendag of 20/20 krieket kyk op tv of lewendig. Jy hoef nie noodwendig n sport fanatikus te wees nie. Ek is 'n trotse Stormer ondersteuner. Daar moet wedersydse respek, vertroue en liefde wees - eintlik baie eenvoudig. Ons moet kan konnekteer op geestelike, emosionele en fisiese vlak. Ek wil ook graag sien met wie ek gesels - n profiel foto is belangrik - nie omdat n foto my kan beindruk of omkoop nie, maar net n idee gee van wie die person agter die profiel is. Ons moet darem dieselfde taal praat, gewoontes, kultuur en tradisies kan deel. Baie belangrik: Jy kan nie n nuwe toekoms wil bou as jy nog in die verlede leef nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Medium; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; NaÔef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Kitskos; Kroegetes; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Dans; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Stap; Swem; Tennis; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Lang hare; Mag; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde