Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Nelspruit, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Nelspruit (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
181cm (5' 11.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n opregte eerlike mens wat graag iemand wil ontmoet met wie ek n pad kan loop vol liefde en geluk met wie ek my oudag saam kan sluit. Baie mense sluit by hierdie tipe plek aan met die verkeerde bedoelings en dis nie regtig om iemand te ontmoet. Ek isnie hier om speletjies te speel nie ek het aangesluit om iemand met waardes en opregtheid te ontmoet en wat weet wat die woord eerlikheid beteken. Ek is n baie skoon mens op myself en my huis en sal ook n man wil ontmoet met dieselfde waardes in die lewe.Goeie mense is skaars ! Dit is vir my belangrik dat dit iemand in my omgewing of Nelspruit is want dis waar ek woonagtig is.

Haar Ideale Pasmaat

n Man wat weet wie hy is en graag n toekoms met iemand wil loop en sy goue jare op n hoe noot afsluit en nog vol energie is! Iemand met n passie vir die lewe en wat weet hoe om n vrou te hanteer en te respekteer. Wat weet wat die woord eerlikheid en opregtheid beteken en nie na n tyd in iemand anders verander. Iemand wat nog daarvan hou om dinge te doen soos n lekker ete uit, n goeie film te gaan kyk, na n lewendige show te gaan, kegelbal te speel, tennis, dans en soms net rustig by die huis te braai en die lewe saam te geniet. En vergeet tog van jou ex en hoe sy was geen vrou wil met die verlede vergelyk word en verander word soos iemand in jou verlede! Stel nie belang om enige man se ma te wees en verkies dus mans wat in die ouderdoms groep is wat ek in my profiel aangeteken het. Ek kyk nie neer op ander kleuriges nie maar verkies om mans in my eie vel kleur te ontmoet om wrywing te voorkom. Soek n man wat iets van sy lewe gemaak het en iets bereik het in die lewe.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Spel-programme; Sport
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Toneelspel; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; AŽrobiese oefeninge; Bergfiets; Branderplankroei; Dans; Fietsry; Gholf; Kegelbal; Krieket; Muurbal; Perdry; Rugby; Sneeuplankry; Stap; Swem; Tafeltennis; Tennis; VoŽlkyk; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Opgewonde