Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Vra my later
Opvoeding:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
54 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Afgetree; Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek glo dit wat ek gee kom uit my hart en wil graag dit met iemand deel wat ook opreg is Ek is moeg om my tyd en enirgie te verspil op mense wat oppervlakkig is en net wil tyd mors. Die lewe is te kosbaar en elke ooblik is belangrik. Ek is spontaan kom met enige persoon oor die weg wat my aanvaar vir wie ek is. Ek hou van mense konthaal en die buite lewe. Die see is my toevlug as alles teveel raak en hou daarvan om lang ente te stap. Dan die ander kant hou ek van bederf word in n spa watter vrou wil nie bederf word nie.

Haar Ideale Pasmaat

My maat sal dieselfde belang stellings moet he as ek . Op regte Christen wat lief is vir mense. Wat my bo vriende verkies en daarvan hou om my te bederf soos en hom wil bederf. Ek glo die man is die hoof van die huis en daarom sal hy vir my moet sorg. Ek is die vrou en tuiste skepper. So sal ek ook vir hom mooi lyk as hy vir my gkoed lyk. My man moet goed versorg wees en na homself kyk. Elke verhouding het jaloesie maar nie so dat dit die ander verjaag nie daar is perke. Wat vernietig n verhouding "wantroue en leuns" Dade is beter as woorde.

Meer Oor Haar

Vlekkie50 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.