Blue_eyes_069Blue_eyes_069

Blue_eyes_069

49 – Sasolburg (Vaalpark), Vrystaat, Suid-Afrika

Wil my lewe deel met n eenvoudige plat op die aarde vrou wat n man kan waardeer

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 16 September 2016

Aanlyn: 16 September 2016

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sasolburg (Vaalpark), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sasolburg (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
39 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Horskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n stil, diep, pligsgetroue, plat op die aarde man wat die eenvoudige dinge in die lewe geniet. Ek geniet n lekker braai en kuier saam met familie en vriende.

Ek glo daar aan dat die dag wat ek nie meer kan lag nie kan ek net so wel dood gaan

Vir sport en ontspanning ry ek so nou en dan my bergfiets.

Ek hou baie van fliek en doen dit graag met n hele boks springmielies. Ek hou van uiteet en n lekker koffie.

Ek hou daarvan om rond te ry en plekke te sien

Ek hou van alle vorme van motorsport. Ek ry graag in die veld met my veldfiets en het die 4x4 ding gedoen. Het ongelukkig nie meer n bakkie nie - maar een van die dae weer

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek eerstens n maat (en dan n lover) wat lekker kan gesels en my kan laat lag. Sy moet ook die eenvoudige dinge in die lewe kan geniet. Sy moet gesettle wees en weet wat sy wil he in die lewe.

Vir my is daar 4 hoekstene in n verhouding en dit is Vertroue, kommunikasie, liefde en respek.

Sy moet dieselfde belang stellings he as ek want ek wil dinge saam met haar doen en nie in isolasie my eie dinge doen nie.

Sy moet die Here dien en n man sy regverdige plek in die huis gee. Ek sal haar op haar hande dra en bederf (nie finansieel nie).

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Beuselagtig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Humor; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Rock
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Sport; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Motorherstelwerk; Musiek Maak
Sport:
Bergfiets; Boogskiet; Motorsport; Muurbal; Rugby; Sokker; Tennis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is nie-amptelik geskei
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Flankering
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig