Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort (gauteng), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Wit
Oogkleur:
Blou
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
207cm (6' 9.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Ligbruin; Geen (Bles)
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n vriendelike spontane dame wat geniek om mense om my te he.Ek geniet dit om te gaan kamp en om uittapies te hou saam met my kinders.Ek hou nie daarvan om na plekke toe te gaan waar mense drink en hulle self nie kan gedra ni.My stokperdjies is om naald werk swem en te gaan stap .Altyd beryd om iets anders te probeer.Ek geniet om uit te gaan eet en te kuier met vriende.

my uit kyk op die lewe is om net geluk te kan vind en die Here te dien .
En my kinders is baie belangrik vir my.

Haar Ideale Pasmaat

My pas maat moet oordentlike en netjies wees.HY moet romanties wees .Moet my en kinders aanvaar.En hy moet spontaan en vriendelik wees.My verhouding sal maak werk is iemand wat agter my kan kyk..Moet eerlik wees en nie my verneek nie..Hy moet lief wees vir kamp buite atieweteite,rugby .Ons moet saam dingetjies kan doen.Saam kerk toe kan gaan en tyd maak dingetjie vir mese te doen.

Meer Oor Haar

BlommetjieMooi1 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.