Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: 2 weke gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Windhoek, NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Windhoek (NamibiŽ)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
Enige
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is aantreklik, goed versorgd, baie vriendelik, lojaal, eerlik en het n mooi persoonlikheid. Is glad nie vol fiemies of fieterjasies nie, het goeie morele waardes en is n baie maklike mens om mee oor die weg te kom.

Ek is opgewek, lewenslustig met n goeie sin vir humor en kan baie pret wees saam met die regte persoon.

Ek geniet die buitelewe, son, see, braai, stap en kamp. Ek is ook lief vir rustige tye by die huis met vriende en familie. Is lief vir kinders, diere en die natuur.

Sy Ideale Pasmaat

Moet kan lag en die lewe kan geniet en net homself wees. glad nie bang wees om lekker te kan lag nie.

Moet goed versorgd wees, lief wees vir die natuur, kinders en diere. Moet dit geniet om tye saam met vriende en familie te spandeer. Moet gemaklik wees met homself en die lewe kan geniet.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Jazz; R&B / Soul; Reggae; Volk
Boeke:
Godsdienstig; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Romanties; Volwasse
Sport:
Krieket; Rugby; Sokker
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Lees:
Ek geniet dit