IsJySekerIsJySeker

IsJySeker

71 – Pretoria (Rietfontein, Landbouhoewes, Mooikloof.), Gauteng, Suid-Afrika

Soek 'n maat met wie ek alles kan deel.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: 17 Augustus 2016

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Rietfontein, Landbouhoewes, Mooikloof.), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
71
Sterreteken:
Bul
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
55 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
153cm (5' 0.2") - 174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n gelowige mens, Jesus is my Koning, sonder hom is ek niks nie. Ek loop nie onder die wet nie maar onder genade. Ek is dus 'n Christen, Christenskap is nie 'n Godsdiens nie maar 'n verhouding met God. Liefde, liefde, liefde is die belangrikste gawe in die lewe.

Ek raak selde mismoedig want ek fokus nie op my omstadighede nie maar op my Hemelse Vader.

Integriteit is vir my baie belangrik en dit beteken o.a. getrouheid, betroubaarheid, eerlikheid. Ek vertel aanmekaar nie leuns nie, hou nie daarvan om vals beskuldig te word nie dat leuens vir my vertel word nie.

Ek is 'n stil mens maar het 'n goeie sin vir humor en kan baie lekker lag, hou nie van skurwe grappe nie. Ek hou nie daarvan om te vloek nie, haat dit as iemand met my praat en gedurig vloek nie.

Ek is baie lief vir omtrent enige musiek met 'n mooi melodie, van ligte klasiek tot tradisionele boeremusiek. ek speel so bietjie kitaar, skryf self liedjies, minneliedjies en "Gospel" en sing so bietjie, wil graag 'n maat wil hÍ met wie ek kan harmonieŽr maar is nie deurslagewend nie.

Doen graag saam inkopies van kleertjies tot kos.

Ek is netjies op myself en hou van netheid om my.

Ek respekteer enige mens ongeag velkleur of geur en vewag dieselfde.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet 'n sagte gees hÍ, Jesus eerste in haar lewe stel, saam met my kan bid of ek saam met haar.

Aantreklik wees met verkieslik 'n donker vel, petite, nie langer as 5'7" nie, met lang donker bruin hare, bruin oŽ, opgewek en spontaan, lekker gesonde kos kan kook, haar huis vol warmte en interesante hoekies, hier en daar.

Gasvry wees, saam met my dinge doen soos ek graag saam met haar sal wil dinge doen.

My bemin soos ek haar bemin.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Net borshare
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ander
Haarstyl:
Dis 'n vae herinnering
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Getrouheid; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Tevredenheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Rock
Boeke:
Godsdienstig; Romanse; Speurverhale
Fliek Voorkeure:
Aksie; Misterie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Sing
Sport:
Gholf; Motorsport; Rugby
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Naak baai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol