Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 23 Oktober 2016

Aanlyn: 'n Week gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Malmesbury, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Bul
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Wit
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Sosiale Roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
41 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

ek is baie spesiaal,sag geaard, vol liefde en opwinding, baie lewenspaadjies om te deel, saam te lag, huil en net lekker geselsies, hou van buite lewe, rond rits, kuier en tyd met vriende en familie te spandeer, maar hou ook van stil rustige tye saam met iemand spesiaal wat geen kansvatters is nie en daarop uit is vir net 'n goeie tyd nie, maar wel eerlike opregtige vriendskap wat kan ly tot 'n meer ernstige verhouding soos tyd verloop, gereed vir nuwe uitdagings, kom ons kyk of dit werk...

Haar Ideale Pasmaat

Goeie, skoon aantreklike voorkoms he, moet goed kan kommunikeer, vol liefde, geen "hang ups"",goeie sin vir humor, spontaan en my altyd kan eerste stel, moet goeie belangstelling kan toon en 'n standvastige persoon wees in werk sowel as sy eie lewe. Hy moet vol lewe wees, goed met mense oor die weg kan kom en maklik aanpasbaar wees.[removed]

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Skaam; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Geduld; Getrouheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Wit
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Reggae
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Romanse
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Nuus; Sepies; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Naaldwerk; Rondspeel op die Internet; Tuinmaak
Sport:
Fietsry; Gimnastiek; Perdry; Rugby; Ski; Sokker; Swem; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Waterski; Yshokkie
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Dis so-so
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Naak baai; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde