Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Leeu Gamka, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
39
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Sosiale Roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Tegniese Diploma
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
20 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n jong boer van die karoo. Ek is baie lief vir my diere en die veld. Ek is mal oor die see. Ek kook nogal graag. Ek hou van lees en is mal oor gedigte en kan nogal filosofeer as ek in die regte bui betrap word. Ek is op soek na vriende wat dalk op iets meer kan uitloop. Ek kan oor meeste onderwerpe gesels en beskou myself as ontspanne. Ek hou van avontuur en kan soms floreer op die regte impulsiewe besluit. Hou van meisies wat na aan die aarde leef en weet waar hulle vandaan kom. Ek hou nie noodwendig van meisies wat te verfynd of frillerig is nie, natuurlik en prakties is my keuse. Ek het 'n goeie humorsin en is glad nie 'n bleeksiel nie. Ek is 'n persoon wat graag tyd in die natuur spandeer en sal daarvan hou om mense te ontmoet wat dieselfde waardes koester.

Sy Ideale Pasmaat

Ek is op soek na iemand wat lief is vir die natuur. Dit sal 'n groot bonus wees om iemand te ontmoet wat plat op die aarde is, 'n goeie selfbeeld het en wat hou van die eenvoudige dinge in die lewe. Ek hou nie regtig van meisies wat pretensieus is nie. Ek hou nie van meisies wat te bederf is en wat hulle as dames met hoehakskoene voordoen nie. Elke girl het haar tyd om soos 'n dame op te gtree en aan te trek maar dit het ook darem sy perke. Ek hou van iemand wat gemaklik en ontspanne is en wat natuurlik is. Ek het 'n sin vir avontuur en hou van soortgelyke mense maar nie van mense wat 'mind games' speel nie. Om op te som. Natuurlik, fun en plat op die aarde...

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Toewyding; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Grieks; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Rock
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Geskiedkundig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Kultus Klassieke; Misterie; Oorlog
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Kookkuns; Lees
Sport:
Boogskiet; Jag; Kampering; Krieket; Rugby; Skietsport; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig