Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Bul
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Tegniese Diploma
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Spaans
Geloof:
Agnosties; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiale Roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Interessant en professioneel. Vredeliewend en hou van al die mooi en opwindende dinge in die lewe. Kan beskryf word as iemand wat val op die grens tussen introvert en ekstrovert, ek is ewe gemaklik met verskillende tipe persoonlikhede en groepe en is definitief nie afhanklik om sosiaal te moet verkeer om te bestaan nie, alhoewel ek tye saam met my goeie vriende en familie vreeslik geniet en waardeer. Hou van sport en om nuwe dinge te leer en ondervind. Wil graag my lewe deel met iemand wat my beste vriend kan wees, dinge saam kan doen en wat ook dieselfde belangstellings, waardes en lewen styl soek, die prinses in my lewe vir wie ek kan lief wees, omgee en geniet as lewensmaat.

Sy Ideale Pasmaat

n Onafhanklike, selfversekerde, sag geaarde, liefdevolle, gelukkige en opwindende mens. Iemand wat weet wat hulle in die lewe soek, wat hulle in n lewensmaat, siels genoot wil he en weet waaroor die lewe gaan. Goeie maniere, vroulik en eerlik, openlike en betroubaar, n stralende en gelukkige mens wat kan geseld en wie dinge wil deel. Geen persone met "hung ups" en die soort wat meestal dikbek is afhangende van watter voet die grond tref in die oggend nie. Iemand wat die res van hulle lewe wil lag, dinge ervaar en deel....

Meer Oor Hom

Soul__mates moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.