Soekskouer

63 – Ermelo, Mpumalanga, Suid-Afrika

EK is is nie. jong pop wat na man soek en sien myself as n gerespekteerde vrou wat darem nie te oud

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Ermelo, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Vra my later
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Ermelo (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n getroude werkende 60jarige vrou wat net graag penvriende wil he want ons voer maar kluisenaarsbestaan sonder kuiervriende alhoewel ek n n oop sienswyse het en maklik met mense gesels raak stagneer n persoon deur nie jou brein te stimuleer nie. My kinders almal baie gelukkig getroud en dink ek ag myself gelukkig om dit te kan se. Nou 7 jaar met my 2 de man getroud en asgevolg daarvan dat hy nie n gesonde persoon is is ons baie huisgebonde. Dit is hoekom ek penvriende soek om so tussen my vrag werk deur bietjie te kan stoom afblas.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet baie eerlike en positiewe uitkyk op die lewe he. Altyd eerlik en n wye belangstellig en kennis he oor alles en nie net voor tv sit. Lief vir lees en sober gewoontes en mag maar rook maar nie drink asof drank uit mode gaan nie .Christelik wees en posititiew uitkyk op lewe.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Geskiedkundig; Romanse
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Die Diep Goed
Eerlikheid:
Baie