Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg (Cashan), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Regte
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Indies; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiale Roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Droom baie, sing vals en huil jou hart uit as jy wil. Moenie laat jou gister jou vandag oorheers nie. Ek is semi afgetree a baie aaklige motorfiets ongeluk, maar die son kom steeds vir my mooi op en gaan steeds in goue oranje, rooi, vioolblou en pers aan die weste kant onder in die aand......Ek is verknog aan die natuur en boer met wild om produktief te bly. Ek lief musiek, speel ghitaar en sing vals. My twee liefling dogtertjies is my lewe. Ononderhandelbaar.

Skulderye, Botswana, Wild Fotografie, vliegtuie, filosofeer. As dit jou verveel, blaai aan.

Sy Ideale Pasmaat

Saggeaard, liefdevol, deernis. Lief vir die Natuur. Bo gemiddeld inteligent. Lief vir die lag van kinders die huil van n viool snaar en die melancholie van n chello. Die mooi in daardie krom wilde sering sien en ure wonder oor die kwashaal op 'n skilderdoek. My traan verstaan as my buffel kudde beskermend om die jongste kalf ronddraai en my lag my nuutste resep flop.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het koel bakkebaarde
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek is 'n geamputeerde
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Bruin
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; ViŽtnamees
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Rock; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Fiksie; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Nuus; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Kultus Klassieke; Kunsflieks; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Sing
Sport:
Atletiek; Boogskiet; Gewigsoefeninge; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Liggaamsbou; Rotsklim; Rugby; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Uiterste sportsoorte; Valskermspring; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Daar's niks beter nie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Ander
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Lang hare; TatoeŽermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Godsdienstige Bywoning:
Ek is nie-praktiserend
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig