Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: 07 Desember 2016

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Witbank, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Japannees; Zulu
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n opregte mens wat lief is vir die buite lewe, en ek is eerlik. Ek is 'n bok vir sports, en sal graag iemand wil ontmoet wat ook baie lief is vir die buite lewe.

Ek is van geboorte af verlam van my knieŽ af ondertoe, maar die res van my ligaam is 100% normaal. Ek is permanent in 'n rolstoel maar dit stop my glad nie om die lewe voluit te leef nie. Ek doen alles sover as wat ek kan op my eie sonder enige hulp. Wat jy sien is wat jy kry. As ek iets sÍ dan bedoel ek dit. Ek praat nie met draaie nie. Ek is reguit. Ek sal ook nie iets sÍ as ek dit nie bedoel nie. Ek stel baie hoŽ standaarde vir die tipe vrou waarna ek opsoek is omdat ek al baie seergekry het in die lewe.

Ek is ongelooflik lief vir die buitelewe. Waneer ek in die natuur is saam met iemand vir wie ek omgee is ek op my gelukkigste.

Sy Ideale Pasmaat

Wat ek soek in 'n vrou:
Sy moet eerlik, opreg, saggeaard en liefdevol wees. Ek is opsoek iemand wat weet wat sy in die lewe wil hÍ, iemand wat nie rondspeel met ander mense se gevoelens nie. Ek is opsoek na daardie spesiale iemand wie my sal aanvaar net soos wat ek is. My ideale pasmaat moet vroulik wees en sy moet ook goed na haarself kyk. Sy moet ook baie goeie morele standaarde hÍ. Sy moet stabiel wees in die lewe en uit 'n goeie familie uit kom. Sy moet my met respek kan behandel net soos wat ek haar ook met respek sal behandel. Sy moet 'n baie groot liefde ook hÍ vir die Wildtuin asook die buitelewe in die geheel.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ander
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Oranje
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; R&B / Soul; Rock; Volk
Boeke:
Besigheid; Reis; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
DokumentÍre programme; Komedie / Sitkom; Nuus
Fliek Voorkeure:
Komedie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Tuinmaak; Versameling van seŽls, munte, ens.
Sport:
Atletiek; Boogskiet; Rekspring; Snorkelduik; Staptogte; Uiterste sportsoorte; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; VoŽlkyk; Witwater-kanovaart
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Dis so-so
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde