Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Phalaborwa, Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
161cm (5' 3.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Xhosa; Zulu
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek werk tans vir 'n verkoelings maatskappy. Ek hou daarvan om te gaan stap in die natuur. Ek geniet dit om te lees, TV te kyk en na musiek te luister. Ek geniet dit om saam met vriende sosiaal te verkeer. Ek rook glad nie, is 'n sosiale drinker. Ek het my fair share gehaad van seer kry. Ek soek na geluk en aanvaarding.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet eerlik en opreg wees en geen verskuilde agendas he nie. Hy moet netjies wees. Hy moet rustig saam met my kan sit en gesels, of saam met met gaan stap. Hy moet asseblief net optimisties wees en nie altyd depresief wees nie. Hy moet 'n kind van God wees, hy moet saam met my kan kerk toe gaan en die Here dien. Ons moet lekker kan gesels oor enigiets. Hy moet my kan laat lag. Ons moet ook net rustig bymekaar kan sit en lees of musiek luister. Wat lantermyn planne betref, ons sal sien waarheen ons paadjies lei.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Grieks; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Godsdienstig; Reis; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Perdry; Rugby
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Kook:
Ek hou nogal van kook
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Nuuskierig