Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Edenvale, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 51
Sterreteken:
Enige
Lengte:
142cm (4' 7.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

ek is n eerlike opregte mens, hou van mense om my Musiek dans buitelewe uitdagings familie en kinders is vir my belangrik ek dink eerder oor ander as oor my self ek soek liefde en iemand wat my sal aanvaar vir wie ek is en nie my heeltyd wil verander nie. Opreg eerlikheid liefde kommunikasie baie belangrik ek is gek oor kuier met vriende en sosiaal wees. Ek baie oop kop wat die lewe betref,ek hou van soen drukkies en aanraaking baie,baie liefde gee aan die spesiale persoon in my lewe, Klein dingetjes beteken vir my baie, baie reguit mens. liefde is die mooiste en lekkerste gevoel op hierdie aarde. Leer my ken jy weet nie wat jy mis nie. God kom eerste in my lewe, Hy gee ons lewe so hoe kan ons negatief wees. Die lewe is awesome en dit is wat jy daarvan maak keuses in jou lewe. Net rustig wees dvd te kyk saam met die spesiale persoon in my lewe of net bymekaar te wees dit is iets besonders.

Haar Ideale Pasmaat

Dit moet iemand wees wat ons mekaar verstaan en aan pas vriendelik opreg mense kennis he, goed met mense oor die weg kom , met vriende en familie kan kuier nie kluisenaars lewe lui nie impulsief wees en dinge saam wil doen opreg wees iemand wat vir my sal baklei en opstaan en my soos n vrou sal laat voel dit is belangrik. hou van die liefde ,soene drukkies ag sommer net liefde in die algemeen. moet van bederf hou ek bederf vreeslik baie.Mense mens soos ek. n eerlike reguit mens nie bang om jou gevoelens te wys nie. Wees net jouself dis al wat ek vra. en ken ons awesome God.

Wil jy bederf word baie, liefde ,lag.laf wees, die lewe geniet gesels met my,positiewiteit bring n mens ver in die lewe die mooi dinge rond om n mens en al die goeie dinge in die lewe dit maak van jou n beter mens

Die lewe is awesome verby en wat jy daar van maak, lewenslustig, liefdevol, laat die son oor ander skyn eerlik, opreg, lewe net jy doen dit net een keer!!!!!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Stedelik (My styl is vars van die stad se strate af)
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Swart
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp; Topverkopers
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Rondspeel op die Internet; Tuinmaak
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naak baai
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde