Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Pretoria-Noord), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
60 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiale Roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n goed versorgde, vriendelike man. Op soek na 'n goedversorgde, blymoedige lewensmaat wat kan deel in my lewensvreugde. Sy moet 'lewenslus he.. Ek is n Rekenmeester van beroep, en bestuur ook n eie I T besigheid. Ek is nie n lawaaimaker nie, en kry alles reg met mooi en kalm woorde. Ek lag graag, meng baie maklik met enige klas mens, . Ek is ongelukkig nie baie aantreklik nie, maar is baie gelukkig in my vel.Ek is blymoedig en gelukkig, en n baie gelowige Christen.
Ek is baie bedrywig, kan probleme hanteer, reis graag rond, en hou daarvan om opvoerings en selfs goeie bioskoop vertonings gaan kyk, saam met n lekker uit ete met n lekker wyntjie. Ek vloek en skel nooit, het n opgevoede taalgebruik, en is in alle opsigte beskaafd.
Ek kan n vroutjie met respek behandel, en haar tuis laat voel.Ek is baie alledaags, plat op die aarde met geen aanstellerigheid nie, met al die foute wat n mens maar kan he. Ek rook nie, en drink soms net n wyntjie met ete.
Ek woon op n baie pragtige en veilige hoewe, 10 km buite Pretoria Noord op die Brritsweg pad, in n goed ontwikkelde gebied. My woning is groot en modern, maar het n maatjie baie nodig.Ek is n eenvrou man, en ek verwag dieselfde van my vrou, dws, n een man vrou.

Sy Ideale Pasmaat

Opsoek na 'n goed versorgde, opgevoede vrou wat in my lewenslus kan deel en wat nog 'n avontuurlus het, met 'n gesonde lewenstyl.n Slank petite vroutjie sal pas omdat ek self 1,68 m lank is, maar is beslis nie n vereiste nie. Sy moet net nie twisgierig wees nie. Daarvoor het ek min tyd. Alle probleme kan met mooi woorde opgelos word.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Verdraagsaamheid; Vergewend
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Stap op die strand
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Geselsprogramme; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus
Sport:
Boogskiet; Dans; Kampering; Liggaamsbou; Perdry; Rugby; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Daar's niks beter nie
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde