isptaispta

ispta

52 – Pretoria (Pretoria Oos), Gauteng, Suid-Afrika

18 en 21, was belangrik toe kom - 40's tot 50' s ! Niks keer ons nou nie !!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Pretoria Oos), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Ram
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nie-amptelik geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereelde Roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Tegniese Diploma
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
38 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerbruin; Rooibruin; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Geen
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Jy is wie jy is, en ek is wie ek is !
Was: " Been There Got The T-Shirt"
Nou: Lewe om te " LEWE "
Ons werk nog, maar ons speel ook nog en almal droom ook nog !
Zim, Moz, Zimbabwe en Tanzania en die res ! Wie Weet ! Here we come !
Dis die LEWE !

Sy Ideale Pasmaat

Ja dit is verwyderd van die site maar mates was net n grap! Dis nie belangrik nie ! n Vrou is n vrou en elkeen se ?-?-? is unique !!!

Sjoe !

n pasmaat kan mens egter nie in syfers of elektronies ontleed nie .

Net die behoefte en daai eerste vlinders in die maag sal bepaal !!

As jy hou van " Glitz, Glamour, Geld en Clubs" . Probeer op n ander plek !

As jy hou van Bos, Natuur, 1 week kan lewe sonder om te bad en die ANDER kronkel paaie te loop,

Dan is ons Vriende !

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek dra kontaklense
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Sarkasties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Verdraagsaamheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Instrumentaal; Rock; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Reis
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Belangstellings:
Fotografie; Houtwerk; Kaartspeletjies; Lees; Motorherstelwerk; Versameling van seŽls, munte, ens.
Sport:
Gholf; Jag; Kampering; Krieket; Motorsport; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Staptogte; Valskermspring; Visvang; VoŽlkyk; Waterski
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Wat is werk?
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is nie-amptelik geskei
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naak baai; Sensasie soeker
Afsitters:
Mag; Rykdom
Die Diep Goed
Droomhuis:
Tent in die woud
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters