StouteKabouterStouteKabouter

StouteKabouter

31 – Pretoria (Wapadrand), Gauteng, Suid-Afrika

Sal jou glimlag die een wees wat my hart n klopslag sal laat mis?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Wapadrand), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
192cm (6' 3.6")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Associatesgraad
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 32
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n avontuurlustige persoon wat die buite lewe geniet, gesond lewe en van goeie geselskap hou.

Ek glo aan lojalitiet, eerlikheid en respek vir jouself en ander om jou. Ek is n standvastige man wat weet wat hy wil he uit die lewe uit, doel gerig en n bok vir sports. Om sosiaal te verkeer met my vriende is vir my een van die lekkerste lekker, om nuwe mense in my lewe te ontmoet is vir my altyd n groot plus. Ek geniet om soms net lui te wees, n movie te kyk of net rekenaar games te speel.

Ek geniet om kos te maak, tog is dt soveel lekker as iemand jou bystaan en n glasie wyn saam jou geniet. Stokperdjie is om perd te gaan ry, nuwe plekke te gaan besoek, nuwe kosse te probeer en wyn roetes te doen.

Sy Ideale Pasmaat

Opsoek na n opregte, eerlike, betroubare dame. Iemand wat n sin van humor het, wat lekker kan lag en ni te vol draad werk is nie, wat weet wat sy wil he uit die lewe uit, standvastig is, wat respek het vir haarself en vir ander om haar, iemand wat nie voorgee om iets anders te wees wie sy nie regtig is nie.

Iemand wat hou van spontaniteit, avontuur en die buite lewe, maar ook net n rustige daggi van movies kyk en popcorn eet kan geniet. Iemand wat hou van verassings en nie skaam is vir die man langs haar sy nie. Iemand wat ek my beste vriend kan noem.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Sarkasties; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Japannees; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Volk
Boeke:
Fantasie; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet
Sport:
Biljart Snoeker; Dans; Gewigsoefeninge; Kampering; Muurbal; Perdry; Rotsklim; Sagtebal; Snorkelduik
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Dis so-so
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Reptiel(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Aftreeplanne:
Die wreld deurreis met 'n rugsak
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig