Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sasolburg (Vaalpark - Sasolburg), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
24 - 46
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Dui aan dat jy belangstel dan gee ek vir jou die hele beskrywing.

Het op 'n bees plaas groot geword en baie groot liefde vir perde en ook ander plaas diere. Is tans 'n Metallurgiese/Sweis Ing vir Sasol en hoop om terwyl ek nog werk vir my 'n stukkie grond aan te skaf en eie huis te bou en paar diere daar aan te hou, soos klein landgoed.

Hulle het my model uitgebring in die vroe 70's en ons is in die 80's geform en toe in die 90's los gelaat. Ek is baie lief/erg oor my kinders en sal deur 'n muur hardloop vir hulle. Tans leef ek hoofsaaklik vir my kinders maar ek het 'n vrou in my lewe nodig, iemand om alles mee te deel, iemand wat my maak lag en saam wie ek kan lag? Iemand wat bloot vir my moes kyk en geweet het ek is vir haar bedoel. Iemand wat bloot deur na my te kyk sal weet ek is die regte man, ons almal dink dit is ver gesog maar ek dink dit gebeur nog alhoewel ek ook nog geduldig wag.

Baie van myself om te gee.

Sy Ideale Pasmaat

Baie liefde he om te gee, en ook al die liefde wat ek het kan ontvang. Buite mens, wat uitgelate kan lag en my saam haar laat lag, suksesvol en selfstandig, iemand spesiaal vir wie 'n man alles sal gee. Iemand wat jy gereeld wil bederf, iemand vir wie man wil wees.

Iemand wat van daai klein goedjies hou soos om bloot hande vas te hou en om die blok te loop en te gesels oor ons.

Meer Oor Hom

Ruiter3 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.