Nimf_124

43 – Nelspruit (Sabie), Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek is 'n dame van 39 jaar en is opsoek na vriende wat die lewe voluit wil geniet

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Nelspruit (Sabie), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereelde Roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Associatesgraad
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Tot hede oorheers werk my lewe. Daar was nie tyd vir 'n maat of om normale dinge in die lewe te geniet nie. Enige vrou se vrees is om 40 te word en te besef verhoudings vorentoe sal moeiliker wees a.g.v. bagasie wat n mens maar saamdra en te baklei teen die swaartekrag van die lyf. Ek geniet die lewe in general en is mal oor die buitelewe i..e kamp, braaivleis en kuier saam met vriende. Tot dusver was daar nie tyd vir hierdie dinge nie en ek smag na lekker geselskap en vriendskap met goeie pasmaats.

Haar Ideale Pasmaat

Verkieslik n man met goeie oordeels vermoe, humorsin & lewens ondervinding. 'n Persoon wat lief is vir die buitelug bv kamp en die natuur geniet. Enige sport is welkom. Iemand wie se lewensuitkyk positiief is en besluite kan deurvoer. 'n Wonderlike aand sal in die Bosveld wees met 'n lekker vuur en n goeie Chardonnay. Na heerlike geselskap miskien 'n ete wat vooraf berei is deur albei maats.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Japannees; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Jazz; Klassiek; Pop / Top 40; Reggae
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Reis; Romanse; Selfhelp; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍre programme; Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Kunsflieks; Riller; Volwasse
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Pottebakkery
Sport:
AŽrobiese oefeninge; Bergfiets; Biljart Snoeker; Dans; Fietsry; Jag; Kampering; Kanovaart; Motorsport; Muurbal; Perdry; Rekspring; Roei; Rotsklim; Seil; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Swem; Tafeltennis; Tennis; Visvang; Witwater-kanovaart
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hÍ
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Daar's niks beter nie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Naak baai; Sensasie soeker; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Lang hare; Sarkasme; TatoeŽermerke
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters