Tanz_7111

40 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is 'n 36 jarige vrou wat mans tussen die ouderdom van 34 en 45 wil ontmoet

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Visse
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Vra my later
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
34 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is ongelukkig nie in "Sales" nie en kan myself nie goed verkoop nie. Niemand van ons is perfek nie, het ook al foute in my lewe gemaak. Wil net kan lag, en myself wees sonder dat mense jou oordeel. Dit beteken nie omdat ek n mooi gesiggie , blonde hare en groen oe het, ek het nie n hart nie. Moenie my liefde probeer koop nie, wees net jy, waardeer en respekteer my. Ja bederf my, n blommetjie uit die tuin kan meer beteken as n koue bos rose van die internet af.

Wil mense ontmoet wat lekker kan kuier, is mal oor musiek. Wil graag nuwe vriende maak en fun he,jy moet van diere hou, my honde is my lewe.

Is nie n desperate "poppie" wat iemand soek on haar kinders groot te maak nie. :-)

I don't play mind games

a photo on request will be send .

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat my laat lag, my waardeer en respekteer. Nie my liefde probeer koop nie. Ek wil graag iemand ontmoet wat gemaklik is by my, wat nie voorgee nie. Iemand wat hou van kosmaak, wyn drink, of sommer net by my op die kombuis kas sit terwyl ek kos maak. Jy moet hou van gesels, verkieslik n oggend mens, ek is mal oor gesels 5 uur in die oggend :-)

Jy moet hou van musiek, rugby , lag, baie lag.

I love people with passion,

No mind games

Wil mense ontmoet wat lekker kan kuier, is mal oor musiek. Wil graag nuwe vriende maak en fun he,jy moet van diere hou, my honde is my lewe.

Is nie n desperate "poppie" wat iemand soek on haar kinders groot te maak nie. :-)

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Haarstyl:
Lank; Reguit
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Swart
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Nuwe Era; Pop / Top 40; Punk; Rock; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Fiksie; Godsdienstig; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beleggings; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport:
Branderplankry; Dans; Gholf; Jag; Kampering; Krieket; Motorsport
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek is mal daaroor!
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Eerlikheid:
Baie