Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is maar die normale ou wat Saterdae die WP/Stormers span ondersteun. Dis nie altyd lekker om alleen te wees nie, en dan die braai daarna. So geniet ek dan wyn by geleentheid, kuier graag en hou van kwaliteit eerder as kwantiteit. Enigiemand om my te vergesel? Maar hoe beskryf mens jouself sonder om krities te wees? Dalk die beter idee sal wees om my te ontmoet, laat ek die koffieplek kies. Reg met jou? En asb, ek skryf aan jou in n poging om jou te leer ken en ek nooi jou om na my fotos te kyk, wees dan asb so gaaf en erken net my poging, jy het nie nodig om enigiets te se nie. Ten minste weet ek dan die sisteem werk.

Sy Ideale Pasmaat

Aanpasbaar, sosiaal, min as moontlik bagasie, pas jouself mooi op, moet kan lag, nie net vir ander nie maar ook vir jouself. Natuur, ek breek graag weg sonder veel vooraf beplanning. Huisdier, ek is nie n kroegvlieg nie. Moet kan aanpas by omstandighede. Ek wil trots wees op jou. En kan vertrou. En lief wees vir jou. Dis its waarna ek baie uitsien, ek mis dit. En se tog as iets jou pla, ek is nie een vir dae lank wonder nie. Wys my hoe jy voel, ek wil dit voel.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Optimisties; Realisties; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Instrumentaal; Pop / Top 40; Reggae; Rock
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Reis; Speurverhale
TV Programme:
Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Houtwerk; Lees; Rondspeel op die Internet; Tuinmaak
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Naak baai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Dans
Die Diep Goed
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig