Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Namibi
Ligging:
Port Alfred, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Associatesgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is standvastig, liefdevol, briljant, lag maklik en huil maklik. Ek het wyd gereis, en is baie kreatief. baie lief vir die natuur, tuinmaak, en het baie sterk geestelike beginsels.Ek is 'n ware optimus, maar kan eiewillig wees, altyd ten goede! Hou daarvan om liefde te gee en liefde te ontvang. Ek is lief om te onthaal, om tussen mense te wees en iemand te bederf! Ek weet wat ek wil he en ek hou nie daarvan as mense vir my wil probeer dink nie.

Haar Ideale Pasmaat

My droomman is joviaal, gasvry, interessant, baie opreg, betroubaar, liefdevol. Geestelik sterk gelowig in die Here Jesus Christus, 'n reisiger, nie 'n "couch-potato " nie, lief vir die natuur, lief vir onthaal, nie 'n kritikus nie, nie suinig nie, maar ook nie spandabelrig nie.! Hy sal my eerste koppie koffie in die oggend vir my in die bed bring, en die gordyne ooptrek sodat die sonnetjie op my kan skyn. Ek sal by sy voete sit, terwyl hy vir my interessante stories vertel. Ek wil sy lewe en menswees met hom deel.

Meer Oor Haar

susanvansuidwes moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.