Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Woensdag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth (Lorraine), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Bul
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
49 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het 'n jaar gelede met vroeŽ pensioen afgetree, maar is nog gesond en vol lewenslus.
Ek ry graag fiets en het die Argus reeds 5 asook 2 maal die Comrades marathon voltooi. Daarbenewens gaan ek ook gereeld na die gym om te oefen of te swem.
Mense sÍ ek lyk goed vir my ouderdom en skat my minstens 10 jaar jonger deels as gevolg van my atletise voorkoms en die feit dat ek fiks en gesond is.
Ek rook glad nie, maar geniet so dan en wan 'n drankie wanneer ek sosiaal verkeer. Ek verkies ook om eerder met my familie of vriende te verkeer as om in 'n kroeg te gaan rugby kyk.
Ek is spontaan en hou daarvan om altyd 'n grappie te maak eerder as om die lewe te ernstig op te neem.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet spontaan en vriendelik wees en onafhanklik kan funksioneer.
Sy moet saam my aan sport kan deelneem alhoewel nie noodwendig kompeterend nie of selfs haar eie stokperdjies beoefen.
My ideale aand saam sal 'n lekker eetplek wees met 'n sanger wat musiek maak. Daarna kan ons langs die strand gaan stap en later by die huis 'n koppie koffie gaan drink en dalk 'n mooi DVD kyk

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Toewyding; Vergewend
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Pop / Top 40; Volk
Boeke:
Romanse
TV Programme:
Nuus; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Kaartspeletjies; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rondspeel op die Internet; Sing; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Draf / Hardloop; Fietsry; Krieket; Snoeker; Swem; Veerpyltjies
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Flankering
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Uiters