Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Kilnerpark), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
32 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n BAIE maklike mens om mee oor die weg te kom. Ek verpes 'n bakleiery in 'n verhouding en soek dus 'n dame wat nie van die oggend tot die aand skoor soek nie. Ek is GLADNIE die jaloers tipe nie. Ek handhaaf 'n gesonde lewenswyse en is ook baie standvastig in my werk. Ek is 'n opregte boerseun met goeie morele waardes. Ek hou van die buitelewe en spandeer jaarliks heelwat tyd in die bosveld waar ek jag, hengel of sommer net uitkamp.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moenie 'n jaloersbokkie wees nie en ook nie bakleierig nie - dit is ongelukkig nie onderhandelbaar nie. Introvert/ekstrovert maak geen verskil nie - moet 'n dame wees wat weet waar sy in die lewe wil wees. Ek is baie lief vir kinders en het ook 'n dogtertjie van my eie. Die verhouding wat 'n dame met haar het is wat op die ou einde van die dag die bepalende faktor sal wees of ek met haar 'n verhouding sal aanknoop. Sy moet 'n buitelug mens wees wat hou van jag, hengel en kamp.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Geskeer
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Stedelik (My styl is vars van die stad se strate af)
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock; Volk
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Reis; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kaartspeletjies; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet; Sing
Sport:
Atletiek; Boogskiet; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Jag; Kampering; Krygskunde; Liggaamsbou; Ski; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Swem; Uiterste sportsoorte; Valskermspring; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Waterski; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Professionele atleet
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Naak baai; Sensasie soeker
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters