Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Oshakati, NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereelde Roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Windhoek (NamibiŽ)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin; Wit; Geen (Bles)
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereelde Roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is spontaan en vriendelik en hou baie van mense. Ek is lief vir die natuur, maar ook om op te krul vir 'n goeie fliek. Ek hou baie van lees en musiek. Ek dans graag en hou daarvan om uit te gaan vir 'n lekker aandjie uit, andersins is dit ook vir my lekker om net by die huis te kuier, met of sonder vriende!

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek 'n eerlike, opregte, spontane man wat hou van diere en die natuurlewe. My ideale pasmaat mag maar 'n ietsie drink en rook, maar matig. Dit is baie belangrik dat my ideale pasmaat 'n baie goeie humorsin moet he. My ideale pasmaat moet selfversorgend en stabiel wees.

Meer Oor Haar

Gommie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.