vilker

59 – Bloemfontein (wilgehof), Vrystaat, Suid-Afrika

ou student met jong profiel soek na lewenslustige maat met 'n passie vir die kunste

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (wilgehof), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
PhD / Nadoktorale
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Sukkelend

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 35
Sterreteken:
Ram; Weegskaal
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

hou van stap, musiek maak en gesels. is lief vir die see en die buitelug, hou van swerf en die verhoog sal deel van my lewe wees in die toekoms en moontlik die filmwreld daarom sal swerf ook deel daarvan wees

Sy Ideale Pasmaat

nice mens wat kan gesels en lewenslustig is. Ek soek na 'n ram of weeegskaal (westerse astrologie) wat in die jaar van die slang (oosterse astrologie) gebore is, sy is veronderstel om my perfekte maat te wees en is blykbaar gedeeltelik vreesloos en bereid om te waag waar engele nie sal gaan nie maar tog gedeeltelik die tone wil warm maak by haar eie kaggeltjie. Blondies en rooikoppe is ek vertskriklik bang voor weens my ondervinding met hulle. Moet 'n Christen wees maar nie 'n dweper nie, asb.

Meer Oor Hom

vilker moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.