Fran_121Fran_121

Fran_121

54 – Noordelike Voorstede (Brackenfell), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Social Worker, Luv people, animals, camping, nature, theatre, arts, dancing. Farmgirl in the city.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Brackenfell), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereelde Roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
49 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
Horskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek dink ek het spunk. Ek geniet dans, kamp, teater, tuinmaak, kuns, diere, Ek is 'n professionele persoon en kan lekker lag en fun he, maar daar is beslis 'n dieper kant, soms filosofies. Maar 'n begenadigede sondaar. Ek aanvaar mense soos hulle is en wil hul nie verander, want ek wil nie verander wees nie, hoewel ek aan my swak punte kan werk. Wat jy sien is wat ek is. Glad nie 'n" barby doll" nie, eerder 'n natuurkind wat nuwe avonture geniet. Asb geen leuenaars en mense wat my wil gebruik of misbruik nie. Being there done that.

Haar Ideale Pasmaat

'n Man wat sy man kan staan sonder om my te wil oorheers of verander. 'n Christen. Moet kan wyd gesels en nie eng wees nie. Hy moet asb nie vir my vertel hoe ek behoort te wees, hoe my groot kinders behoort te wees nie en GEEN GEEN SEKSUELE AFHANKLIKES OF PORNAGROFIE VERSLAAFDES OF WETSOORTREDERES. GEEN GETROUDE MANS OF IEMAND IN 'N VERHOUDING NIE ASB!

Meer Oor Haar

Fran_121 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.