Sonvanger_1953

63 – Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Sal graag 'n sielsgenoot en goeie vriend wil ontmoet

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 09 September 2016

Aanlyn: Donderdag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Bul
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
59 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
183cm (6' 0.0") - 193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is nie op soek na iemand om my gelukkig te maak nie - ek is reeds gelukkig. Ek is op soek na iemand om gelukkige tye met my te deel. Ek is onafhanklik met geen bagasie. Ek dink ek is doodgewoon - my kinders se ek is spesiaal. Ek is baie jonk van gees - hou van musiekfeeste, lief vir dans, kamp, kuier saam met familie en vriende, maar geniet ook rustigheid. Ek is eerlik en opreg, baie gemaklik om oor die weg mee te kom en het nie "issues" nie. Ek glo dat "A stranger's just a friend you do not know". Ek is lief daarvoor om in die tuin te vroetel. Ek het so 8 jaar gelede afgetree nadat ek 36 jaar by dieselfde maatskappy gewerk het.. Ek hou van kosmaak en bak en brou. Ek het 2 kinders - seun van 27 en dogter van 33 wat getroud is. Ek en my 2 kinders is baie na aan mekaar. Respekteer mekaar se tyd en ruimte maar kuier ook graag saam met vriende en familie. Dis vir my belangrik om my maat ruimte te gee om sy eie belangstelling te beoefen.

Haar Ideale Pasmaat

Ek sal graag 'n sielsgenoot wil ontmoet om die goeie dinge in die lewe te deel. Hy moet selfonderhoudend wees, goed versorg wees en netjies op homself. Eerlikheid is vir my ononderhandelbaar. Hy moet gemaklik wees om oor die weg mee te kom. Iemand wat mense met respek behandel en weet hoe om in verskillende situasies op te tree. As hy ook nou en dan gaan dans sal dit 'n bonus wees. Geen kansvatters asb. En al is daar nie "chemistry" nie kan mens seker steeds goeie vriende wees??

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Wit
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Geselsprogramme; Musiek Kanale; Nuus; Spel-programme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Drama; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport:
Dans; Gholf; Kampering; Krieket; Rugby; Stap; Swem
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters