Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 01 Desember 2016

Aanlyn: Gister

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Vra my later
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
20 - 32
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Nederlands
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek weet wat ek wil he. Eerlik, romanties,gelowig. Stel Vader eerste. Intelligent, skerp sin cur humor. Praat probleme uit. Waardeer die natuur en goeie vriende. Sal liewers na die sterre sal lÍ en kyk saam met iemand spesiaal en vir haar dig as om die stad se liggies te soek.. Ek hou van perdry, tennis speel, skerp humor, nuwe uitdagings en intelligente geselskap. Ek is 'n baie goeie vriend, ek haat leuens. Ek hou van diere en platteland, berge en die see. Tť lojaal. Liefdevol. My familie en volk lÍ na aan my hart. Dis n mondvol, maar dis net die punt van die ysberg. Leer my ken,daars baie om nog uit te vind

Sy Ideale Pasmaat

Enige dame wat romanties is, sin vir humor het, intelligente gesprek kan voer, lief vir diere is, gelowig is, goeie morele en waardes het. Iemand wat ek kan bederf, kan liefde gee en ontvang, iemand wat die waarheid soek, wat liefde as belangrikste ding in die lewe sien, iemand wat deernis het en Vader se wil volg.
Ek soek iemand wat haarself sal gee vir n MAN wat haar soos n prinses sal behandel, wat haar hart en verstand kan deel met my. Iemand in wie se oŽ ek kan staar en sweet nothings kan fluister. n Vrou saam wie ek die sonsondergang kan waardeer of saam met my sterre kan kyk en Vader se almag kan bewonder. Iemand wat deur dik en dun kan lojaal bly, my kan ondersteun en probleme kan uitpraat, kan kommunikeer. As jy koud is,dink leuens is okay, hou verby...dankie :-)

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Net borshare
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Klassiek; Pop / Top 40; Rock; Volk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Versameling van seŽls, munte, ens.
Sport:
Biljart Snoeker; Dans; Jag; Kampering; Motorsport; Muurbal; Perdry; Rolbal; Skaak; Skietsport; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Stoei; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Lang hare
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; TatoeŽermerke
Die Diep Goed
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Optimisties