Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Bul
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereelde Roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
23 - 37
Sterreteken:
Bul
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

EK is iemand wat volheid lewe en geniet die goeie dinge wat die lewe n mens bied,n baie eerlike lojale en opregte mens met goeie beginsils,en verwag dit ook van die mens in my lewe,ek hou van die natuur en buite lewe,ek speel graag golf en aksie krieket,is in daardie staduim van my lewe wa ek iemand soek om n lang en gesonde vehouding mee te begin,so ontmoet my en ek wys jou dat da nog wel ware mans in die wereld is.

Sy Ideale Pasmaat

My idiaale maat moet n mens wees wat die lewe voluit gniet en moet kan baie kan lag,sy moet n goeie vrou wees met goeie morele waardes en standaarde,sy moet ook eerlik en opreg wees,sy hoef nie in al my belanstelle te deel nie maar dit sal n bonus wees as sy wel doen,sy moet ook n langtermyn verhouding soek met die oog op n toekoms saam,die perfekte aand uit sal elke aand saam met die perfekte vrou wees en als wat ons saam doen sal my gelikkig maak.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Bruin
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Die Diep Goed
Eerlikheid:
Redelik