Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Wierdapark), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Ram
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Vra my later
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
44 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
154cm (5' 0.6") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is dol op die lewe, en ook om dit te geniet. Ek hou van eerlikheid en opregtheid. Ek is vol energie en mal oor die buitelug, gym, om met mense te komunikeer. Kinders, diere en oumense is my passie. As jy nog meer van my wil weet voel vry om my te kontak.

Haar Ideale Pasmaat

Ek opsoek na iemand wat my kan waardeer en omgee vir wie ek is. EERLIKHEID baie belangrik. Nie lus vir kansvatters nie. Ek soek iemand wat my kinders sal aanvaar soos ek syne sal aanvaar. Ek is baie lief vir diere en dit sal 'n plus punt wees. Ek soek iemand wat kan komunikeer oor enige iets, van iets wat hom pla tot net 'n lekker gesprek.Ek soek iemand wat nog in romanse kan glo, en dit saam met my geniet, wat daarvan hou om bederf te word, baie liefde en aandag te ontvang. Indien daar nog sulke mense daarbuite is kontak my gerus.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Kitskos; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Boeke:
Godsdienstig; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Spel-programme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Riller; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Boeke skryf; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; AŽrobiese oefeninge; Bergfiets; Biljart Snoeker; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Gimnastiek; Jag; Kampering; Krieket; Liggaamsbou; Lyn- / Rolskaats; Muurbal; Perdry; Rotsklim; Rugby; Seil; Ski; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Stoei; Swem; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Waterski; Ysskaats
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde