Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Durban (scottburgh), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
27 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het 'n baie gesonde sin vir humour en kan vir myself lag.Ek hou van mense wat eerlik oor hulself en ander is. Ek is jonk van gees en nog jeukerig van vlees alhoewel 'n lekker bord kos soms verkiesliker is. So as jy lekker kan " kook" in die kombus en elders kontak my. Ek word moeg vir die geselsskap van my twee Jack Russels.....

Sy Ideale Pasmaat

my ideale maat is finansieel onafhanklik, netjies op sy persoon en iemand wat gemaklik met ander mense omgaan. Hy moet hou daarvan hou om te reis-binnelands en oorsee. Hy moet handig met takies om die huis wees en definitief ook in die slaapkamer of voorkamer of kombuis! 'n Sin vir humor is belangrik omdat ek nie met 'n suurgat opgeskeep wil sit nie.

Meer Oor Hom

skerpioen69 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.