Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Arcadia), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Regering
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
26 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
153cm (5' 0.2") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Hi, daar
Ek is rustig v geaardheid. Hou van kuier en gesels. Hou ook baie van die natuur en buitelewe. Ek is n tans n beplanner by die staat. Met my werk reis ek nogal heelwat rond in Suid Afrika en sien baie plekke. Ek hou natuurlik baie van die aspek v my beroep. Ek stel baie belang in besigheid en beplan om oor n paar jaar my eie besigheid te begin. My groot ideaal is om eendag n veeplaas te bedryf. Weet nie mooi hoe gaan ek dit regkry nie want plaas pryse is baie duur en ek is ook baie keer bekommerd oor die baie misdaad op plase.

Alhoewel ek n introvert is hou ek van gesels soos ek reeds vermeld het en hou ek daarvan om saam met vriende te kuier. My gunsteling vakansie plek is om vir n paar dae te gaan ontspan by n natuurreservaat of op n bosveld plaas.

Nou ja ek moet gaan middag ete koop...

Sy Ideale Pasmaat

Hi,

Ek sou se my ideale pasmaat moet iemand wees wat ook rustig van geaardheid is en wat hou van kuier en gesels. Aantreklikheid is nie vir my so belangrik nie maar tog darem. Sy moet ook met n oop gemoed na aspekte van die lewe kyk en nie vinnige aannames maak nie en moet eerlik wees. Ek sal daarvan hou as sy ook n belanstelling in besigheid het en hou van die buitelewe en die natuur. As sy graag rugby kyk en die blou bulle ondersteun sal dit n groot bonus wees.Ek wil net graag maatjies wees met iemand wat die lewe geniet, kan lag en die mooi in die lewe saam met my kan waardeer.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Geen / nie van toepassing
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Toewyding; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Meer Leefstyl
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend