Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Centurion), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Visse
Lengte:
188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Fins; Frans; Hebreeus; Nederlands; Italiaans; Spaans; Sweeds
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Soek jy my op linker of regterbrein? Ek is in die middel en neig na links. Moet die knop van my beursie groter wees as ander vital stats? Kom voel. Hou jy van 'n kalm man wat op sy voete kan dink? Alkohol in te veel mate 'n nee-nee? Eet hy gesond? Kan hy my roer as hy moet? Weet hy hoe om my siel te deursoek en die beste uit my te kry? Het hy regtig 'n goeie hart? Kan ek hom vertrou? Gaan ek hom vra om 'met my eks te trou'? Want dan het ek hom verloor as ek met al my bagasie op sy perron afklim.
Ek is 'n gewone mens wat 'n baie sagte hart kan wys as ek reken die situasie regverdig dit. Maar niemand sal oor my loop nie, want ek het my voete op die grond. Ek kan baie goed versorg, selfs frail care doen as ek moet, maar asseblief, moenie jouself met snert ophou nie. Jy moet iemand wees wat baie goed versorg is in die innerlike en uiterlike.
Jy mag maar huil as jy wil en lag wanneer jy kan. Maar jy moenie dink jy gaan met hierdie ou two-time nie, want hy glo aan een-tot-een trouheid in alles in die lewe.

Sy Ideale Pasmaat

As jy weet hoe om 'n eerlike vertrouensverhouding te handhaaf, bereid is om 'n eweredige deursigtige lewenstyl te handhaaf, jouself met jou maat en vriende kan geniet, lief is vir jouself, jou foute kan aanvaar en jouself kan vergewe, soos die wat teen jou ook fouteer, is jy my tipe mens. Jy moet daarvan hou as ek soms jou lekker wil bederf, maar ook bereid is self BIETJIE te bederf.
Kan jy in die natuur jouself verlustig na die mooiheid van die skepping van God, lief is vir diere, alle soorte mense, nuuskierig oor nuwighede, is jy in my guns.
Weet jy hoe om die verlede af te skud? Het jy al geleer hoe om andere te vergewe? Kan jy eerlik vorentoe beweeg en alles afskud wat stinkend aan jou kleef?
Het jy 'n sakeplan vir jou toekoms? Het jy 'n plan vir vandag en more wat jy met my sal wil deel, sonder 'n 'n agenda wat jou later in 'n verleentheid kan stel?

Meer Oor Hom

kojakstyle moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.