Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Theresapark Pretoria Noord), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is ma van twee laerskool kinders, en is baie lief vir die buite lewe kamp, en kuier. Is ook baie lief vir kinders wat 'n mens respekteer. Is 'n familie mens wat daarvan hou om mense te bederf.

Ek is baie selfstandig, werk en woon op my eie, bestuur ook my eie voertruig ek is 'n onafhanklike persoon.

Soek baie graag na 'n pasmaat wat lief is vir kinders en wat ook vir my 'n wonderlike lewe kan bied vol liefde en geluk en saam my die Christelike pad kan stap. Iemand wat graag saam my wil oud word.

Die persoon moet ook onafhanklik wees.

Eerlikheid en vertroue op alle grense is vir my hoogs belangrik.

Haar Ideale Pasmaat

Moet 'n eerlike opregte man wees wat lus het vir 'n wonderlike lewe, wat bereid is om in 'n verhouding met my te hÍ en in ag te neem dat ek twee laerskool kinders het hul te aanvaar.Moet hou van uitgaan en die buite lewe. Hou van familie kuiertjies en braai.

Moet vriendelik en eerlik wees en die lewe saam ons geniet, soek ook iemand wat die Christelik pad saam ons sal loop.

Persoon wat ook onafhanklik is en wat op sy eie woon en sy eie voertuig het.

Geen kansvatter asb net opreg.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Gemiddeld
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Bruin
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Gospel / Geestelik
Boeke:
Godsdienstig
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Drama
Belangstellings:
Inkopies; Kookkuns
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Eerlikheid:
Uiters