Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Odessa, Texas, Verenigde State van Amerika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
5' 6" (168cm)
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Vra my later
Rookgewoontes:
Gereelde Roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vervoer
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Verenigde State van Amerika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
27 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Opvoeding:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

ek word beskou as aantreklik,vriendelik en gemaklik om mee oor die weg te kom. Ek glo daaraan om vroue met respek te hanteer(genade, my afrikaans is sleg). Ek was getroud vir 14 jaar, het twee lieflike dogtertjies,en hulle is my hele lewe. Ek wil graag iemand ontmoet wat my kultuur ken. My gewese vrou wou gladnie my taal of kultuur erken nie, en wil nie dat ek my kinders my taal leer nie. As daar enige opregte dames hier is wat afrikaans praat, dan wil ek julle bittergraag leer ken. Ek is nie gereed vir enige verhoudings nie,maar ek is nie bang daarvoor nie.

Sy Ideale Pasmaat

iemand wat lief is vir die buitelewe, lief is vir sports(nie noodwendig oppie kassie nie), n vinnige glimlag en sosiaal is. as jy lief is vir rondry, en nuwe mense wil ontmoet. iemand wat graag wil praat oor wat hulle pla,en ons saam na oplossings soek. iemand wat eers maats wil wees, en belang stel om miskien later ernstig wil raak.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Krullerig
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Swart
Gunsteling Kleredrag:
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Grieks; Indies; Japannees; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Thai
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Broadway / Teater; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; Rock; Swaar Metaal; Volk; World
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Gruwelverhale; Nie-fiksie; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Fliek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet; Skilder; Versameling van seŽls, munte, ens.
Sport:
Aussie-reŽls Voetbal; Bergfiets; Boogskiet; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Jag; Kampering; Kanovaart; Krieket; Krygskunde; Muurbal; Perdry; Pluimbal; Roei; Rolbal; Rotsklim; Rugby; Skaak; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Stoei; Swem; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Vlugbal; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek HET 'n bed in my kantoor!
Tydverdryf keuses:
Dut
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 7 dae per week uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Huidige Verhoudings:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Lees:
Daar's niks beter nie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Naak baai; TatoeŽermerke
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters