Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Somerset-Oos (PLATTEKLOOF, KAAPSTAD), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
32
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Student
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
24 - 30
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
157cm (5' 1.8") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Hey,

noem my sommer beste vriendin, want dis wie ek kan wees, en ok opsoek na is.
Ek is 'n vriendelikke, sensitiewe en 'n eerlike, eg persoon.
Ek praat soms baie, maar weet ook hoe om te luister. Ek hou van lag, en als wat lekker is saam met mense te deel.

Sal baie graag 'n girl wil ontmoed om saam te kuier, lekker gesels en sommer net enige iets saam te kan doen. Gee glad nie om, om 'n "vroulike ou" te ontmoed nie, weet dat hulle baie goeie vriende kan wees. Hou van mense wat lekker kan kuier sonder om dronk te moet word.

Ek is netjies, baie modern en stylvol. Ek is skeppend en hou van dinge mooi maak. bv interior decorating doen. Hou ook van arts & craft. Ek wil graag 'n dame ontmoet met wie ek iets in gemeen het. Iemand rustig, saggeaard, stylvol en ordentlik. Wat haar self is en wie ek oor die jare kan leer ken. My wens is om 'n goeie vriendin te he voor ek trou, wie daar sal wees om my te help en ondersteun deur die grootste dag in my lewe.

As jy 'n ware vriendin soek, op wie jy altyd kan staatmaak wie jou sal moed inpraat en op cheer, en sop neem as jy siek is, moet jy beslis in kontak met my tree.

Ons sal goed oor die weg kom as jy na jou self kyk, dink dat jy flippen mooi is , 'n ou het, lief is vir honde, hou van mooi stylvolle meubels en klere, die idees tydskrif lees, humor het, van 'n verskeidenheid musiek hou, van gesonde kos hou, hardkoppig is en so stoute gier het. O,ja, en as jy ook 'n drame queen is. As jy van 'n braaitjie hou , en dit love om opvoerings te gaan kyk.

As jy hou van wat jy gelees het, wil ek sooooooo graag van jou hoor!!!


Steph

Haar Ideale Pasmaat

Vriendelik, aantreklik, eerlik, outgoing, spontaan, grapperig skaam, Hou van daans, braai, gesels. Hou van kamp. Geniet afrikaanse musiek. Is opreg. Hou van diere. Moet sensitief wees. Moet goed kan luister.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Ontwerper (Ek is 'n slaaf vir ontwerpersetikette)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Nuwe Era; Opera; R&B / Soul; Rock
Boeke:
Besigheid; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport:
AŽrobiese oefeninge; Bergfiets; Branderplankry; Dans; Fietsry; Gimnastiek; Kampering; Kanovaart; Motorsport; Muurbal; Perdry; Rotsklim; Sneeuplankry; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Uiterste sportsoorte; Valskermspring; Visvang; VoŽlkyk; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Huidige Verhoudings:
Ek is in 'n vaste verhouding
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Mag; TatoeŽermerke; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Naak baai; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters