Droom_vangerDroom_vanger

Droom_vanger

69 – Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Altyd vriendelik, romanties en gelukkig en wag vir jou, die spesiale man.................

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 72
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek was nou vir 'n jaar nie aktief op Kom Ons Kliek - maar nou terug op soek na die spesiale vriend !!
I am fully bilingual although my home language is afrikaans, I have quite a few english friends.

Ek is op soek na 'n maat om saam met my te lag, iemand wat ek kan bederf. Om die lewe saam met my te geniet. Ek hou van sonskyn, rugby en braaivleis,van romantiese etes, al is dit by die huis, ek is eintlik maar 'n romantikus. Ek hou daarvan om te wys as ek vir iemand lief is.Ek is nie vol nonsens nie, ek dra nie 'n tas vol van die verlede nie.Ek hou van fliek, teater en kan selfs kos ook heel lekker kook.Ek lees baie, en is eintlik baie "crafty". As jy meer wil weet sal jy maar 'n plan moet maak - anders mis jy regtig uit ! Ek is sedert 2001 alleen en wil graag nou 'n maat hÍ om saam te kuier, vleis te braai, en lief te hÍ ! ====================================

If you read and understand afrikaans I know you will find me rather special - very romantic, a good sense of humour, don't carry any xtra baggage around and want a partner to share my special life!!I want to live life to the full,still have someone to share all of the good things that two people can do together.

Haar Ideale Pasmaat

As hy my profiel gelees het sal hy beslis by my moet pas. Vriendelik, romanties, geduldig, liefdevol - en nie skaam wees om te wys as hy omgee nie. Hy moet beslis 'n goeie sin vir humor hÍ en net lief vir die lewe wees. Eerlik, opreg, sonder om 'n swaar vrag van die verlede saam dra. Ek is seker die man is iewers daar buite ???
=====================================
I would love to have a romantic guy, good sense of humour, must be loving and caring with no unnecessary hangups that could spoil a special relationship.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pienk
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Instrumentaal; Pop / Top 40; Volk
Boeke:
Misdaad; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Dramas; Fliek Kanale; Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie
Belangstellings:
Kaartspeletjies; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder
Sport:
Dans; Kampering; Rugby; Stap
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Hond(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig