Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: 20 November 2016

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
27
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
27 - 33
Sterreteken:
Enige
Lengte:
162cm (5' 3.8") - 186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Geen (Bles)
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Sjoe ok, dink dit is die moeilikste....

Ek is 'n jong, dinamiese, opgevoede, en opregte dame. Ek is ook 'n baie optimistiese persoon en sien die lewe uit 'n positiewe perspektief. Ek hou nie van negatiwiteit nie, so probeer om altyd die positiewe uit die negatiewe te kry. Ek het 'n gesonde en gebalanseerde leefstyl. Ek glo ook vas om 'n sukses van als te maak wat ek aan pak asook in my beroepslyn.

Ek het 'n sterk, sprankelende en lewendige persoonlikheid....het ook maar my lekker simpel dae....hey, it makes you feel like a kid again!! ;-) Ek hou daarvan om rondom mense te wees, maar dan het ek ook my dae wat ek rustig kan ontspan. Ek hou van uitdagings....so 'challenge accepted' ha ha ha

Ek hou daarvan om wedlope te gaan hardloop of selfs net op 'n middag bietjie te gaan hardloop. Ek gym ook graag....oefening help goed om die verstand helder te kry na 'n lang dag. Asook om lekker te gaan dans en net die aand te geniet saam jou vriende of self geliefde.

Dis ook nou nie te se mens moet elke naweek in die klubs rond le nie, 'n rustige aandjie met dvds en kussing geveg is net so lekker.

Ek is ook mal oor sport. Niks lekkerder as 'n saterdag middag byeenkoms saam vriende en familie vir 'n goeie 80min van aksie nie en na die tyd lekker gesellig saam om die vuur sit en gesels, grappe vertel of net te luister.

Ok, om nog meer van my te wil weet, inboks my, vra jou vrae en ek antwoord graag.... So, waarvoor wag jy? Hoop om gou van julle te hoor!

Haar Ideale Pasmaat

My point of view...daar is nie iets soos'n perfekte man of vrou nie. Ons almal is uniek.

Ek kyk na 'n opgevoede, selfstandige, spontane, opregte en eerlike persoon. Goeie sin vir humor....hy moet ook maar sy oomblikke he om my te laat lag en te vergeet van als om hom.

Sal daarvan hou om saam dinge te kan doen en saam dinge te kan geniet, al is dit net 'n rustige aandjie in mekaar se geselskap, moet dit vir hom goed genoeg wees. Ek hou ook van 'n man wat bietjie 'outside the box' kan dink en kan kreatief asook romanties kan wees.... (Dit kan 'n vrou se hart steel....ok ok myne)

Hy moet ook 'n sprankelende en lewendige persoonlikheid he. Moet met mense oor die weg kan kom asook bereid sal wees om opofferingste maak.

Om 'n lekker naweek weg te breek, bergklim, hiking trails,ag en sommer als wat bietjie die adrenalien vlakke opjaag. (Net nie baklei nie, asb manne)

Woorde is soms maklik om iemand te beskryf en almal het hulle eie 'little pictue perfect'prentjie....

Ek kan heeltyd so aangaan en jou naderhand verveel..... ;-)

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Naeltjiering
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Oranje
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Boeke:
Besigheid; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍre programme; Musiek Kanale; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns
Sport:
Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Muurbal; Perdry; Rekspring; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Swem; Valskermspring; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Lang hare; Mag; Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Opgewonde