Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Somerset West), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
37
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
28 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek hou van die lewe en wil dit met jou deel.
Ek glo aan ou standaarde. Wat reg en verkeerd is.
As jy eers my ontmoet het sal jy weet wat dit is om iemand spesiaal in jou lewe te he.
Ek sal jou op my hande dra, maar so nou en dan wil ek ook op jou hande sit. (grappie)
Ek hou daarvan om mense te bederf en so nou en dan 'n ou briefie te skryf sodat jy kan weet jy is spesiaal en weet ek dink aan jou.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet weet wat hy in die lewe wil he. Hoe om 'n vrou te behandel.
Hou van die buite lug en kuiertjies saam met pelle. O'ja en so 'n bietjie romanties te wees. Hy moet saam met my kan 'n rooi wyntjie drink voor die kaggel as die aande so koud en nat is in die winter. Somer saam met my see toe gaan en net lui lekker ontspan en baljaar. Kan luister en verstaan as die dae net te lank en alleen was. As jy dit lees sal jy sien ek is nie oppervlakig nie. Net 'n verlore siel in die koue, wat opsoek is na iemand wat sy arms om my sal vou en sal se more skyn die son weer. Ek hou nie van die winter nie so daai spesiale persoon moet sy storie ken om my warm te hou.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Naeltjiering
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Laf; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
'n Stoute satyn nagrokkie
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Stap op die strand
Kookkuns:
Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Klassiek; Pop / Top 40
Boeke:
Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliek Kanale; Sepies
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Kookkuns; Musiek Maak; Sing
Sport:
Bergfiets; Fietsry; Krieket; Motorsport; Snoeker; Swem; Visvang; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Vol(s); Kat(te); Hond(e); Visse
Prikkels:
Dans; Erotika
Afsitters:
Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie