Hierdie is 'n versameling van ons lede se suksesstories wat hulle gekies het om met ons te deel. Indien Kom ons Kliek jou met iemand spesiaal verbind het, sal ons graag van dit wil hoor. Indien ons jou storie publiseer, sal jy 'n komplimentêre Kom ons Kliek -subskripsie ontvang, wat jy aan 'n vriend kan gee, aangesien jy dit nie meer self gaan benodig nie! Op hierdie manier, kan iemand vir wie jy omgee 'n kans staan om 'n ideale maat op dieselfde manier te vind as wat jy het.

Roelien, 2012-01-25

Ek het my pasmaat hier op die webwerf ontmoet. Is al verloof en baie gelukkig. Baie dankie vir hierdie puik webwerf. Ek sal dit vir ander aanbeveel. Lees Meer

Riaan, 2012-01-02

Die website was baie nice dit was my eerste keer, ek het binne twee dae die liefde van my lewe gevind. Dankie vir julle wat moeite doen met sites soos hierdie dit word wardeer en dit werk. Die boer het sy bokkie gekry Lees Meer

 

Porky, 2011-12-23

Nooit het ek gedink ek sal op my ouderdom weer 'n goeie maat en vriend ontmoed nie. Hy is daar!!... Behalwe hierdie spesiale mens, het ek ook soveel ander goeie vriende gemaak met wie ek gereeld in kontak is. Baie dankie . Julle verloor dalk nou 'n subskripsie, maar het 'n lewenslange venootskap geskep. Groete en baie liefde aan julle almal. Lees Meer

Charlaine, 2011-07-21

Ek het net die behoefte om dit met julle te deel dat ek my droom man hier ontmoet het...Ek en die nuwe man in my lewe is baie gelukkig van die eerste oomblik wat ons mekaar ontmoet het...ek kan my lewe nie sonder hom beskryf nie. Ek was so bang om aan te sluit en het nie gedink dat so iets oor my pad sou kom nie...ek moet se dat ek nie een dag spyt is nie. Ek is die gelukkigste vrou op aarde...Die webtuiste was defnitief my antwoord. Baie dankie dat ons van julle wonderlike geselshoekie gebruik kon maak. Alle voorspoed vir die toekoms aan al die eensame en ongelukkig mense. Lees Meer

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Verander Taal

  • Afrikaans
  • English
Sluit gratis aan

Nie 'n lid nie?

Om 'n lid te word is vinnig, maklik en die beste van alles, gratis. Sluit Nou Aan!

Vertel 'n vriend/in!

Dink 'n vriend/in behoort te weet van Kom ons Kliek? Ons het dit so maklik gemaak dat al wat jy moet doen is om vul die spasies in .