Vrae wat gereeld gevra word

Hulp nodig? Die volgende behoort meeste van u vrae te beantwoord.

Algemene Hulp

  1. Hoe werk die Kom ons Kliek werf?
  2. Wat is die verskil tussen 'n lid en 'n intekenaar?
  3. Is dit gratis of is daar 'n vangplek?
  4. Waarom kan ek nie boodskappe stuur nie?
  5. Word my privaatheid gerespekteer?
  6. Is die inhoud gesensor?

Aanteken Hulp

  1. Ek het my intekenbesonderhede vergeet. Hoe vind ek dit?
  2. Kan ek my Wagwoord verander?

Profiel Hulp

  1. Waarom moet ek 'n profiel opstel om die gebruik van die werf te hê?
  2. Moet ek betaal om 'n profiel op te stel?
  3. Hoe stel ek my Profiel op?
  4. Kan ek my Gebruikersnaam verander?
  5. Hoe kan ek my Profiel verander?
  6. Kan ek my profiel verberg vir die publieke oog?
  7. Can my profile be seen by users of your other dating sites?
  8. Hoe verwyder ek my profiel?

Foto Hulp

  1. Hoe kan ek 'n foto by my profiel byvoeg?
  2. Vertoon my foto's outomaties in my profiel?
  3. Is daar enige spesifieke vereistes vir die byvoeging van foto's?
  4. Waarom het my foto van my profiel af verdwyn?

Soek Hulp

  1. Hoe soek ek?
  2. Hoe soek ek na 'n spesifieke gebruikersnaam?
  3. Waarom kry ek geen resultate op my soeke nie?
  4. Wat is 'n pasmaat?
  5. Hoe kan ek my pasmaats verfyn?
  6. How do I add notes and ratings?
  7. How can I view notes/ratings that I have recorded?
  8. How do I edit a note or a rating?

Kontak Van Ander Lede

  1. Hoe kontak ek 'n ander lid?
  2. Kan ek 'n boodskap stuur sonder om altyd na die ander lid se profiel toe te gaan?
  3. Sal enige van my besonderhede ontbloot word?
  4. Ek het 'n boodskap van 'n ander lid ontvang. Hoe antwoord ek?
  5. Moet ek 'n subskripsiehouer wees om boodskappe te kan ontvang?
  6. Ek het per ongeluk die boodskap wat ek ontvang het verwyder, kan jy dalk help?
  7. Ek sou verkies om nie boodskappe in my gewone e-pos inboks te ontvang nie. Kan jy help?
  8. Hoe kan ek die boodskappe wat ek van 'n spesifieke lid ontvang, staak?

Geld Help

  1. Wat kos 'n subskripsiepakket by Kom ons Kliek?
  2. Is dit veilig om my kredietkaartbesonderhede op die werf in te tik?
  3. Wat sal op my kredietkaartrekening vertoon?
  4. Sal my subskripsie outomaties hernu word?
  5. Ek het nie my hele subskripsie benut nie en wil my profiel verwyder. Sal die balans aan my uitbetaal word?
  6. Sal my profiel op die werf bly verskyn indien my subskripsie sou verval?

Mobile Help

  1. What is the Kom ons Kliek mobile address?
  2. Can I access the Internet from my mobile device?
  3. I already have a Kom ons Kliek profile, can I access it on the mobile version of Kom ons Kliek?
  4. Are there any additional charges when viewing the mobile version of Kom ons Kliek?
  5. Will I still be able to get the regular Web site on my mobile?
  6. How do I bookmark the mobile version of Kom ons Kliek?
  7. Is the mobile version the same as the regular Web site?
  8. Is the mobile version of Kom ons Kliek available on all networks?
  9. How can I receive further support regarding the mobile version of Kom ons Kliek?
  10. Why am I unable to view Popular Profiles and My Matches?

Chat Help

  1. How do I chat to another member?
  2. How do I add another member as a chat contact?
  3. How do I remove another member from my chat contact list?
  4. How do I enable or disable the chat feature?
  5. Why am I prompted to install Google Gears?
  6. Can I still browse around the site while I have the chat window open?

Antwoorde

Algemene Hulp

Hoe werk die Kom ons Kliek werf?

Kom ons Kliek bied 'n veilige en anonieme manier om mense van jou keuse te vind en met hulle te kommunikeer. In 'n neutedop, jy kies 'n gebruikernaam (skuilnaam/alias) en stel 'n profiel op waarin jy jouself en jou ideale pasmaat beskryf sowel as die verhouding waarna jy opsoek is. Jy kan ander gebruikers se profiele kyk deur te soek op die webtuiste en hulle kan ook na jou profiel kyk. Wanneer jy iemand sien wat jou belangstelling prikkel kan jy via die webtuiste boodskappe na hulle gebruikernaam stuur. Die boodskap word aan hulle epos adres gestuur vanaf jou gebruikernaam - jou regte naam en epos adres word nooit aan hulle vertoon nie. Op sy beurt kan jy ook boodskappe van ander gebruikers in jou epos inboks ontvang. Die boodskappe sal vanaf hulle gebruikernaam wees en nie hul regte naam en epos adres nie, wat beide se privaatheid beskerm. Jy kan jou inligting deurgee wanneer jy gereed is om dit te doen. Ons stel voor dat jy ons riglyne lees vir safe online dating.

Wat is die verskil tussen 'n lid en 'n intekenaar?

Elkeen wat 'n profiel saamstel is 'n lid. Om boodskappe te kan stuur moet jy 'n betalende intekenaar wees.

Is dit gratis of is daar 'n vangplek?

Om lid te word is gratis. Lede het toegang tot al die opsies van die webtuiste en kan anonieme e-pos deur die werf ontvang, maar slegs betalende intekenare kan anonieme boodskappe stuur. Ons subskripsie tariewe is bekostigbaar, besoek asseblief ons betaal blad vir ons tariewe.

Waarom kan ek nie boodskappe stuur nie?

Om boodskappe te stuur moet jy 'n intekenaar wees. Besoek asseblief ons betaal blad vir 'n oorsig van ons tariewe of om in te teken.

Word my privaatheid gerespekteer?

Ja! Ons sal nooit jou besonderhede aan ander lede deurgee of jou besonderhede vir enige doel sonder jou toestemming gebruik nie. Gaan asseblief terug na ons privaatheidsbeleid vir meer duidelikheid.

Is die inhoud gesensor?

Nee, nie as 'n reël nie. Ons is nie hier om ons lede op te pas nie. Ons behou egter wel die reg om onaanvaarbare profiele te verberg, verwyder of te wysig. Onder andere behou ons die reg om profiele te verwyder of te wysig wat:

  • Kontakinligting soos e-posadresse, ICQ nommers, telefoonnommers, adresse, ens bevat.
  • Onwettig is, bv. onder 18 jaar oud is of kontak versoek van persone onder 18 jaar.
  • Rassisties is, of ander groepe of gelowe aanval.

Verwys asseblief na ons voorwaardes van gebruik vir volledige besonderhede.

na bo

Aanteken Hulp

Ek het my intekenbesonderhede vergeet. Hoe vind ek dit?

Maklik! Kliek net op die Vergete Wagwoord skakel, voltooi hierdie eenvoudige vorm en ons pos jou besonderhede aan jou. Indien jou probleem steeds nie opgelos is nie, kontak ons asseblief.

Kan ek my Wagwoord verander?

Ja. Gaan na die Basiese Besonderhede bladsy van jou profiel en volg daar die wysigings instruksies.

na bo

Profiel Hulp

Waarom moet ek 'n profiel opstel om die gebruik van die werf te hê?

Jy kan die werf besoek sonder om 'n profiel saam te stel. Om lede se volledige profiele te beskou moet jy self 'n lid met 'n profiel wees. Onthou, dis gratis om lid te word.

Moet ek betaal om 'n profiel op te stel?

Nee. Om 'n profiel te kan saamstel kan jy 'n gratis lid wees; jy moet egter 'n (betalende) intekenaar word om boodskappe aan ander lede te kan stuur.

Hoe stel ek my Profiel op?

Indien jy nog nie 'n lid is nie, begin deur gratis aan te sluit by Kom ons Kliek. Indien jy reeds 'n lid is kliek net op Profiel.

Kan ek my Gebruikersnaam verander?

Ja. Gaan na die Basiese Besonderhede bladsy van jou profiel en volg die redigeringinstruksies.

Hoe kan ek my Profiel verander?

Gaan na Profiel en volg die redigeringinstruksies.

Kan ek my profiel verberg vir die publieke oog?

Ja. Gaan na die Basiese Besonderhede bladsy van jou profiel en verander die 'sigbaar' na 'verberg'. Neem kennis dat jy dit te enige tyd weer kan verander na 'sigbaar' sou jy dit so verkies.

Can my profile be seen by users of your other dating sites?

From the moment you complete your profile on one of our sites, our aim is to help you find as many other people as possible that match the type of person you are looking for. As part of this process, we typically allow your profile to appear on other carefully chosen dating sites operated by The Dating Lab. Remember, our matching process helps all of our members select suitable profiles, so even though yours may be seen by users of other sites, generally other members will only see your profile if you both match what you are jointly looking for.

Bear in mind that any mail or correspondence you receive through our system will appear in your profile inbox in the normal way.

For further information on how we protect your Personal Information such as your full name or contact details, please refer to our Privacy Policy.

Hoe verwyder ek my profiel?

Gaan na die Basiese Besonderhede blasy van jou profiel, kliek op die 'Verwyder My Profiel' blokkie onder op die bladsy. NB: Die proses is nie omkeerbaar nie en sal al jou besonderhede op die werf verwyder. Indien jy 'n intekenaar is en tyd oor het op jou subskripsie, sal dit alles verwyder word saam met jou rekords en sal nie aan jou uitbetaal word of op 'n later stadium (toekomstige profiel) toegepas kan word nie. Ons beveel aan dat jy eerder jou profiel verberg sou jy onseker voel hieroor.

na bo

Foto Hulp

Hoe kan ek 'n foto by my profiel byvoeg?

Gaan na My Foto's en volg die aanwysings vir die oplaai van foto's.

Vertoon my foto's outomaties in my profiel?

Nee. Alle nuut gelaaide foto's moet deur ons ondersteuningspersoneel nagegaan en goedgekeur word voordat dit vir die publiek sigbaar gemaak word. Dieselfde geld vir bestaande foto's indien jy jou primêre foto sou verander. Foto's word gewoonlik binne 24h nadat dit gelaai is nagegaan, maar dit kan soms langer neem oor besige tye en oor naweke wanneer minder personeel op diens is.

Is daar enige spesifieke vereistes vir die byvoeging van foto's?

Ja. Jou foto moet in JPEG, GIF, PNG, BMP, TIFF of PCX formaat wees. Jou foto moet minder as 600kB wees, maar daar is geen beperkings op die beelddimensies wat jy laai nie. Ons sal die grootte outomaties verander sou die foto te groot wees. Verwys asseblief na die spesifieke instruksies in My Foto's.

Waarom het my foto van my profiel af verdwyn?

Indien jou foto nie voldoen aan ons tegniese vereistes nie, of afstootlik is, of 'n foto van 'n beroemde persoon is, of enige ander kopieregmateriaal soos tekenprente bevat, mag ons jou foto verwyder.

na bo

Soek Hulp

Hoe soek ek?

Vir 'n vinnige en eenvoudige besoek, spesifiseer jou voorvereistes in die Vinnige Soeke vorm en kliek op 'Begin'. Vir meer gevorderde soekopsies kyk na die beskrywing op die Vind bladsy.

Hoe soek ek na 'n spesifieke gebruikersnaam?

Maklik! Gebruik die Vind By Naam bladsy in die Vind afdeling, tik die ander persoon se gebruikersnaam of 'n deel van die naam in en kliek op 'Begin'.

Waarom kry ek geen resultate op my soeke nie?

Jou soekkriteria is heel moontlik te spesifiek. Verslap effens tov. jou voorvereistes, bv. verwyd die ouderdomsbeperking effens, ens. As jy sou soek na 'n blonde, blou-oog, 21 jarige, nie-rokende vroulike persoon wat bly in die Wyer Mongolië en kinders wil hê, is die kans minimaal dat jy resultate gaan hê!

Wat is 'n pasmaat?

Pasmaats is medelede wat voldoen aan jou gespesifiseerde voorvereistes soos genoem in jou My Ideale Maat bladsy toe jy jou profiel saamgestel het. Ons pasmaatenjin verrig tweesydige passings, lede sal dus alleenlik in jou pasmaatlys beland indien jou profiel ook aan hulle voorvereistes voldoen het.

Hoe kan ek my pasmaats verfyn?

Maak seker dat jou profiel so volledig moontlik voltooi is en dat jou begeerde maat-maatstaf nie te nie-spesifiek is nie. Bv. Indien jou begeerde maat 'n vroulike persoon is tussen die ouderdom van 18 en 80 en in enige plek in die wêreld kan bly sal pasmaats nie goed werk vir jou nie. Die geheim is om die balans te vind tussen te spesifiek en nie-spesifiek t.o.v. jou kriteria vir 'n ideale pasmaat. Bo-en-behalwe dit het jy ook die opsie om aan te toon hoe belangrik elke profielbesonderheid is wat jy spesifiseer vir 'n pasmaat.

How do I add notes and ratings?

To add notes and/or ratings simply go to the users profile and scroll down to just below their photos block and you will find the Notes and Ratings feature.

How can I view notes/ratings that I have recorded?

To view notes and/or ratings you have documented, log in go to "Find" - "More" - "Notes" or "Ratings"

How do I edit a note or a rating?

To edit a note or change the rating you have given a user simply go to the users profile and scroll down to just below their photos block - click on the "edit note" link to modify/remove the note. To change the rating simply click on the amount of stars you would like to give that user. If you wish to remove your rating click on the space just before the first star.

na bo

Kontak Van Ander Lede

Hoe kontak ek 'n ander lid?

Wanneer jy na 'n ander lid se profiel kyk sal jy 'n 'Kontak Hom of Haar' skakel sien. Kliek op die skakel en tik jou boodskap in die tekshouer voorsien en kliek dan stuur.

Kan ek 'n boodskap stuur sonder om altyd na die ander lid se profiel toe te gaan?

Ja, voeg die ander lid by My Gunstelinge deur op die Voeg by My Gunstelinge skakel op hulle profiel te kliek. Gaan in die vervolg direk na My Gunstelinge en kliek op die 'Kontak Hom (of Haar)' skakel langs hulle gebruikersnaam.

Sal enige van my besonderhede ontbloot word?

Nee! Die boodskap aan die ander lid gestuur sal slegs jou gebruiksnaam, jou boodskap en kort instruksies oor hoe om te antwoord bevat. Kyk na ons privacy policy vir verdere detail.

Ek het 'n boodskap van 'n ander lid ontvang. Hoe antwoord ek?

Die maklikste sal wees om die skakel soos voorsien in die e-pos deur jou ontvang te gebruik. Dit sal jou na hulle profiel toe neem, waar jy die 'Kontak Hom (of Haar) skakel kan gebruik om 'n antwoord te stuur. Onthou dat jy slegs as 'n subskripsiehouer boodskappe kan stuur.

Moet ek 'n subskripsiehouer wees om boodskappe te kan ontvang?

Nee, selfs al is jy nie 'n subskripsiehouer nie sal jy boodskappe aan jou gebruiksnaam ontvang. Jy sal egter 'n subskripsiehouer moet wees om te antwoord.

Ek het per ongeluk die boodskap wat ek ontvang het verwyder, kan jy dalk help?

Nee. Jammer, ons kan ongelukkig nie die inhoud van boodskappe terugkry nadat dit gestuur is nie.

Ek sou verkies om nie boodskappe in my gewone e-pos inboks te ontvang nie. Kan jy help?

Ons stel voor dat jy 'n gratis Web-gebasseerde posadres van 'n diens soos Hotmail aanskaf en dit as e-posadres gebruik in jou profiel. Let egter daarop dat daar 'n potensiële nadeel in die gebruik van gratis e-posdienste is. Sommige gratis dienste termineer jou rekening indien jy dit nie gereeld genoeg besoek nie. In die geval sal ander lede se e-pos aan jou in die proses verlore gaan en, sou ons herhaaldelik terugkomende pos van jou adres ontvang sal ons genoodsaak wees om jou profiel te versteek of selfs te verwyder.

Hoe kan ek die boodskappe wat ek van 'n spesifieke lid ontvang, staak?

Volg die skakel na hulle profiel in die e-pos van hulle ontvang, of gebruik die Vind By Naam funksie om die ander lid se profiel te identifiseer. Kliek dan die 'Blok Hom of Haar' skakel onder die foto. Indien hulle jou in die toekoms sou wou kontak sal 'n nota verskyn wat sal aandui dat jy boodskappe van hulle af blokkeer het en dat hulle jou nie kan kontak nie. Onthou dat jy alleenlik die blokboodskap kan verwyder.

na bo

Geld Help

Wat kos 'n subskripsiepakket by Kom ons Kliek?

Ons bied 'n verskeidenheid van subskripsie pakkette aan, besoek asseblief ons subskripsie afdeling vir besonderhede.

Is dit veilig om my kredietkaartbesonderhede op die werf in te tik?

Ja. Kredietkaartbetalings word deur die gebruik van ons WorldPay card processing gateway geprossesseer. WorldPay is een van die grootste en mees gerespekteerde global kaartprossessering maatskappye. Al jou kaartdetails word encrypted vir maksimumsekuriteit terwyl dit oor die net reis. Verder word geen kredietkaartbesonderhede êrens op ons werf gestoor nie.

Wat sal op my kredietkaartrekening vertoon?

Betalings sal as 'n transaksie van DatingBuzz vertoon, die naam van die enjin wat die werf bedryf.

Sal my subskripsie outomaties hernu word?

Slegs indien jy die outomatiese hernuwingsopsie gekies het toe jy ingeskryf het. (Geskenk subskripsies and subskripsies korter as 'n maand word nooit automaties hernu nie.)

Ek het nie my hele subskripsie benut nie en wil my profiel verwyder. Sal die balans aan my uitbetaal word?

Nee, ongebruikte dele van 'n subskripsie is ongelukkig nie uitbetaalbaar nie. Deur jou profiel te verwyder sal veroorsaak dat jou ongebruikte subskripsie verlore sal gaan.

Sal my profiel op die werf bly verskyn indien my subskripsie sou verval?

Ja. Jy sal egter weer moet inskryf as jy ander lede in die toekoms wil kontak.

na bo

Mobile Help

What is the Kom ons Kliek mobile address?

http://m.komonskliek.co.za (without www.) is the address of the mobile version of Kom ons Kliek.

Can I access the Internet from my mobile device?

Most new mobile phones are capable of accessing the Internet but it varies from handset to handset. If you are unsure, please contact your mobile network service provider for advice.

I already have a Kom ons Kliek profile, can I access it on the mobile version of Kom ons Kliek?

If you already have a Kom ons Kliek profile, you can access it on your mobile device. You will be able to view your messages, Favourites and Fans in the same way you would if you were logging in on your desktop computer.

Are there any additional charges when viewing the mobile version of Kom ons Kliek?

Depending on the mobile contract you have, there may be certain costs for accessing the Internet on your mobile device. Please note these are usually referred to as 'data' charges by your mobile network service provider and you would need to confirm these potential charges with them before trying to access the mobile version of Kom ons Kliek.

Kom ons Kliek will not charge you to access its mobile site.

Will I still be able to get the regular Web site on my mobile?

Yes, you can still access http://komonskliek.news24.com if you are browsing the mobile service. A link to the regular Web site can be found at the bottom of the page. However the mobile version of Kom ons Kliek is optimised for mobile devices so we recommend you use this version.

How do I bookmark the mobile version of Kom ons Kliek?

After typing in the address http://m.komonskliek.co.za (without www.), simply highlight the link and then choose the 'bookmark', 'add bookmark' or 'favourites' option on your mobile device. This will save a link to the mobile version of Kom ons Kliek, to your bookmarks/favourites and make it easy to find the next time.

Is the mobile version the same as the regular Web site?

The mobile version contains most of the features and functionality of the regular Kom ons Kliek Web site. Some of the more advanced functionality (e.g. Advanced Search, Saved Search) is only available via the regular Web site.

Is the mobile version of Kom ons Kliek available on all networks?

Yes, however some operators may require you to register that you are over 18 before they allow you access to dating sites. If in doubt, please check with your mobile network service provider.

How can I receive further support regarding the mobile version of Kom ons Kliek?

If you are unable to find the answer to your query within the FAQ section, answer 'yes' when asked if you have read the FAQ. You will be presented with the contact us form where you can detail your query.

Why am I unable to view Popular Profiles and My Matches?

Some handsets have 'automatic reload' of Web pages option turned off. Your mobile device should allow you to turn this option 'on' via its page settings menu.

na bo

Chat Help

How do I chat to another member?

How do I add another member as a chat contact?

You both need to add each other as Favourites. Once you are mutual favourites, you'd see each other in your chat contact lists.

How do I remove another member from my chat contact list?

If you remove the member from your list of favourites, you will automatically be removed from each other's chat contact lists since you will no longer be mutual favourites.

How do I enable or disable the chat feature?

You can enable or disable the chat feature on the Basiese Besonderhede page.

Why am I prompted to install Google Gears?

Internet Explorer 6 and 7 require Google Gears to store information about who you are chatting to. Please download and install Google Gears from http://gears.google.com. Once Google Gears is installed, you will need to restart your browser and when you return to Kom ons Kliek, you should select the Allow option from the Google Gears prompt.

Can I still browse around the site while I have the chat window open?

Absolutely. Just minimize the chat window/s in the top right corner while you're waiting for a reply and navigate around the site as usual.

na bo

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Verander Taal

  • Afrikaans
  • English
Sluit gratis aan

Nie 'n lid nie?

Om 'n lid te word is vinnig, maklik en die beste van alles, gratis. Sluit Nou Aan!

Vertel 'n vriend/in!

Dink 'n vriend/in behoort te weet van Kom ons Kliek? Ons het dit so maklik gemaak dat al wat jy moet doen is om vul die spasies in .