Kollig Profiel
mauzania
Geskeide ma vra vir tweede kans
Waarom behoort jy mauzania te leer ken?
Ek is 'n baie saggeaarde dame, baie stil, eerlik en vol liefde. Eks 'n persoonlike/admin/data/lone klerk by 'n druiwe uitvoermaatskappy en geniet dit vreeslik! Ek is mal oor foto's neem, internet...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Kakamas (Augrabies), Noord-Kaap, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 30 |
| Huwelik Status: | Geskei |
| Verhouding Tipes: | Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn |
| Beroep: | Administratief / Sekretarieël |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
Cute69
Voel so al hulle vra mens moet n boek oor jouself skryf hahaha Ek is eerlik opreg en het n warm spontane persoonlikheid en is vreeslik speels van geaardheid. Ons lewe net een...
charms7777
Vriendelike, saggeaarde diereliefhebber. Lewe is daar om te geniet so maak die beste daarvan. Ek hou nog van die Klein dingetjies wat die lewe jou bied. Naweke bestaan uit om al...
gri_600
Hoekom moet jy nie? Ek is spontaan, vriendelik, baie eerlik en standvastig. Goeie sin vir humor, lag partykeer vir my eie grappies, lol! Ongelukkig het ek 'n probleem met spoed,...
crunchie124
In die eerste plek is ek "single", my kinders is almal uit die skool uit en ek het hope tyd vir myself. Daarom dat ek daarna uitsien om soveel moontlik mense te kan ontmoet....





