Kollig Profiel
0ctoberbaby
Opsoek na sielsgenoot en beste vriend
Waarom behoort jy 0ctoberbaby te leer ken?
Soek iemand wat eerlik en opreg is. Indien jy ons Skepper 1ste stel in jou lewe,kan jy met my gesels.Hou van 'n man wat met altwee voete plat op die aarde is en net homself is.Het 2 kinders(18 &...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Upington, Noord-Kaap, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 42 |
| Huwelik Status: | Geskei |
| Lengte: | 145cm (4' 9.1") |
| Verhouding Tipes: | Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Administratief / Sekretarieël |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
liefie_183
Ek is iemand lief vir avontuur. Hou van die buite lewe, uitstappies langs die kus, ek sal graag eendag wil oorsee gaan reis. Dis altyd n plesier om nuwe mense te ontmoet.
sagirl_24
Ek is opreg, vriendelik, betroubaar, hardwerkend en eerlik. Ek is lief vir mense en die lewe. Ek reis graag, is positief en ag my Christelike geloof as baie belangrik.
mysiemetklynhartj
ek is liefdevol en n mens op my eie. ek hou van kook, cuddle en die buitelewe. soos marilyn monroe sal se " i am impassient, selfish and a little insecure, but if you cant...
Babels
Ek is n betroubare mens , Behulpsaam , en het baie geduld., ek is n vriendin duisend. As jy die een is wat my voete onder my gaan uitslaan , sal jy verseker saam met my wil oud...





