Kollig Profiel

P_e_r_u

Manlik

[geskrap]]

Waarom behoort jy P_e_r_u te leer ken?

Het 2 pragtige kinders en is baie lief vir hulle en hul sal altyd n baie groot rol in my lewe wees. Verder is ek nie n te bad ou nie. Jy sal my maar moet leer ken en self besluit. Ek wil net...

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Huidige Ligging: Centurion (Wierdapark), Gauteng, Suid-Afrika
Ouderdom: 29
Huwelik Status: Nie-amptelik geskei
Verhouding Tipes: Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Beroep: Vra my later

Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
 

Kollig Profiele

KlokkieD

Hi, wel waar begin ek ?Ek beskou myself as iemand wat altyd probeer om so na as moontlik aan God te leef. Ek probeer leef volgens sekere beginsels, waardes en probeer altyd sorg...

 

Bar1234

Net n gewone man opsoek na die regte pasmaat. Hou van sport en buitelig aktiwiteite soos golf, vlieg hengel, waterski, kampeer ens . Werk hard en geniet die lewe. Rustige,...

 

williemou

Ek is n plat op die aarde mens,mens, wat jy sien is wat jy kry, weet wat is reg en verkeerd en probeer altyd die regte ding doen. sal n vrou behandel soos wat n vrou behandel...

 

Yeppa

Ek is n goedversorgde man wat in die buiteland werk. My lewe hou ek eenvoudig en geniet uitdagings in alle gebiede. n Vrou wat goed opgevoed en versorgd is met visie vir die...

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies